Daily Archives: December 8, 2020

Boere, bly koelkop

Die Boere-Afrikaner volkie moet nou koelkop bly te midde van vele uitdagings wat in die vooruitsig is met die steiltes van die lewe wat nou in 2021 op ons wag….

Entstof: SA gaan nog lank wag

Terwyl die Eerste Wêreld lande begin het met ʼn massa inentings veldtog waarby miljoene mense teen koronavirus infeksie geïmmuniseer sal wees, gaan Suid-Afrika nog lank wag voor daar ʼn begin…

Cyril vs Ace magstryd verdiep

Die magstryd tussen die ANC se president, Cyril Ramaphosa, en die party se Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, is besig om met helderder lyne vorm aan te neem. Die onderlinge kreet van…

Wat word van Ace Magashule en OB

Die regsmening van adv. Dali Mpofu, sal deel vorm van die dossier waarin oorweging gegee word deur die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee oor die vraag of die ANC lede…

Lewensbrood

9En dit moet vir jou as ‘n teken wees op jou hand en ‘n gedenkteken tussen jou oë, sodat die wet van die Here in jou mond mag wees; want deur ‘n sterke…

SA Virus infeksies styg dramaties

Die koronavirus het met mening hervat in dele van Suid-Afrika, en die moontlikheid van ê meer ernstige verspreiding is nie uitgesluit nie. Die nuwe infeksies soos op 5 Desember is…

Agrizzi gaan nog korrupsie bomme los

Angelo Agrizzi het die Suid-Afrikaanse gemeenskap geskud met sy jongste opmerking aan die media dat hy ʼn tweede boek die lig wil laat sien oor die korrupsie en ander wandade…

Rusland stel sy virus entstof vry

Rusland het die voortou geneem en die eerste land ter wêreld geword wat sy eie koronavirus entstof die afgelope Saterdag vrygestel het vir die publiek. Die Russe is eerste om…

Brexit: Twee leiers probeer mekaar vind

Met die tyd wat nou baie min is vir die bereiking van ʼn ooreenkoms tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie, het die twee partye se leiers besluit om…

ʼn Eerste: Kind van die Jaar aangewys

Die tydskrif “Times” het die stap geneem om te begin met ʼn projek “Kind van die Jaar”, en die eerste kind se foto toe op die voorblad van die uitgawe…

Wêreld se eensaamste olifant kry tuiste

Die wêreld se mees eensame olifant, wat Kaavan gedoop is, het na maande van onderhandelinge ʼn nuwe tuiste ontvang waar die eensaamheid verdryf is. Die onderhandelings het gekom na jare…

Ethiopiërs goed ontvang in Israel

Immigrante uit Ethiopië is bo verwagting goed ontvang in Israel, en die honderde wat in die Israelse staat aangekom het, was aangenaam verras vir die wyse waarop hulle verwelkom is….

Eerste vroue skeidsregter in Kampioene Liga

Stephanie Frappart is die eerste vrou in die wereld wat die historiese deurbraak te maak om in te breek op die vesting van die manne wêreld waar skeidsregters vir die…