Daily Archives: December 7, 2020

SA sukkel met lisensie uitreikings

Die owerheid kruip weg agter die oponthoud met hernuwing van bestuurslisensies deur die skuld te pak op die Covid-19 pandemie wat veroorsaak het dat die departement vir maande gesluit het….

Mosie van wantroue gekanselleer

Die redelik onbekende Afrikcan Transformation Movement (ATM) se aansoek om ʼn Mosie van Wantroue: in te stel teen die ANC se president, is deur die speaker van die Nasionale Vergadering…

Twee eksamen vakke gelek

Daar is te veel oneerlike amptenare in diens van die Departement van Onderwys, want jaarliks word vraestelle vir die matriek eindeksamen gelek voordat die eksamens afgelê is. Dit is die…

Outa: Daag munisipaliteite voor die hof

Die organisasie wat bekendheid verwerf het in die stryd teen die e-tol stelsel in Sentraal Transvaal (Gauteng), het belastingbetalers gevra om sterk op te tree teen munisipaliteite. Outa vra in…

Lewensbrood

6Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar fees tot eer van die Here. 7Ongesuurde brode moet die sewe dae geëet word: by jou…

Grondwethof moet oor Zuma beslis

Die stryd tussen die Zondo Kommissie wat handel oor Staatskaping, en die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nou ʼn draai na die Grondwethof gemaak vir beslissings. Regter Raymond Zondo…

Motor rubriek – Mercedes Benz GLC220d 4matic 9G-tronic

Die ingenieurs by Mercedes Benz het weereens daarin geslaag om nog ‘n uitsonderlike motor tot die beskikking van motor eienaars beskikbaar te stel. Daar is opgradering gedoen aan veral die…

Trump onttrek troepe uit Somalië

Die uittredende president van Amerika, Donald Trump, het beveel dat die grootste deel van die VSA troepe wat diens doen in Somalië, onttrek word. Die troepe keer vroeg in Januarie…

Parlementslede word toenemend vyandelike teikens

Verskeie waghond organisasie is dit eens dat parlementariërs, veral senior lede, en vroue in die politieke omgewing, ondervind toenemende aanslae op persoonlike vlak. Vroue ondervind ernstige probleme en is die…

Sjina is die grootste bedreiging van vrede

Die mees senior beampte van die Amerikaanse Intelligensiediens het gewaarsku dat Sjina die demokratiese bestel van die wêreld en die vryheid van nasies se grootste bedreiging is. John Ratcliffe sê…

Portugal inwoner kry gratis inenting

Die Portugese Minister van Gesondheid, Marta Temido, het in ʼn perskonferensie bekend gemaak dat die land se openbare gesondheidsdiens verantwoordelikheid neem vir verspreiding van koronavirus entstof. Sy het daarná bygevoeg…

Entstof toediening kry koers

Regerings regoor die aarde is redelik eens oor hoe die entstof verspreiding gedoen moet word en wie behoort eerste van entstof voorsien te word. In Amerika, waar verlede Donderdag binne…

Iran gereed om kernverdrag te herstel

Iran is bereid om die kernverdrag wat deur die Obama regering onderteken is weer te aanvaar indien die nuwe regering van Amerika onder Joe Biden asook die Europese lande daartoe…

Wêreld voedsel pryse spring hemelhoog

Die wêrelde se voedsel prys indeks het vir die sesde maand agtereenvolgens die hoogte ingeskiet weens die ekonomiese stilstand wat veroorsaak is deur die koronavirus pandemie. Die Verenigde Nasies sê…