SA se Covid data word bevraagteken
Ernstige vrae het die afgelope maand ontstaan oor die korrektheid van die Covid-19 inligting wat vrygestel word, veral in die lig van die ekonomiese werklikhede wat heers. Ekonomiese ontleders is…
Ernstige vrae het die afgelope maand ontstaan oor die korrektheid van die Covid-19 inligting wat vrygestel word, veral in die lig van die ekonomiese werklikhede wat heers. Ekonomiese ontleders is…
Tussen 22 November en 9 Desember 1838 het ons volk in sekere sin teruggekeer na ʼn kern-kenmerk van volk-wees. Erkenning dat – soos ons grondwette later sou lees – dat…
Die beskikbaarheid aan koronavirus entstof is wereldwyd, behalwe in sekere ryk lande, werklik 4 nagmerrie, en Suid-Afrika, wat reeds baie sterfgevalle het, staan redelik agter in die tou om entstof…
Verskerpte regulasies is op die Oos-Kaap en ingestel waar die infeksies van Covid virus gevalle skerp toeneem. Dit is feitlik ʼn uitgemaakte saak dat die ANC regering verskerpte maatreëls gaan…
Twee salarisse In Noord-Transvaal is die bewering gemaak dat Willy Mosoma twee salaristjeiks kry as regerings werker. Hy kry salaris as woordvoerder van die Sekhukhune burgemeester, en kry sy tweede…
4Vandag trek julle uit, in die maand Abib. 5En as die Here jou bring in die land van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Hewiete en Jebusiete, wat Hy aan jou vaders…
Die Wes-Kaap se Hooggeregshof het bevind dat die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se aansoek om te appelleer, van die hand gewys word. Die hof het bevind dat die OB…
Slegs een dag nadat die Sanral aangekondig het dat hy sy e-tol invorderings kontrak verleng, het Outa gewaarsku dat dit onwettig sal wees om geld in te vorder na die…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het tot verbasing van sy eie ondersteuners, weereens te velde getrek teen die feit dat Joe Biden hom verslaan het in die afgelope presidentsverkiesing. Trump…
Alhoewel dit nie in soveel woorde gesê word nie, het die Australiese Federale parlement ʼn resolusie aanvaar wat die Federale Regering bemagtig om sy veto reg te gebruik om enige…
Onderhandeling spanne van die Verenigde Koninkryk (VK) en die Europese Unie (EU) het die afgelope vier dae lang onderhandelings gevoer in ʼn poging om bymekaar uit te kom oor n…
Suid-Afrika se Nasionale Lotery is reeds vir ʼn geruime tyd onder verdenking, maar die jongste voorval het selfs internasionale kommer gewek met die opeenvolgende volgorde wat verskyn het in die…
Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, sê die lidlande van Navo behoort die militêre mag van Sjina onder bespreking te bring aangesien die land as wêreldmoondheid sy mag…
Die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het bekend gemaak dat die dwelmmiddel dagga nie meer op hulle lys van mees gevaarlike dwelmmiddels sal verskyn nie. Die Organisasie…
Nuutste kommentaar