Daily Archives: December 3, 2020

Internasionale perspektief – een-wêreld regering reeds in plek

Lesers wat die internasionale media volg, sou in afgelope weke en maande die volgende waargeneem het:             Die liberaal-humanistiese agenda word oor almal gestoomroller. Dit is in sekere sin interessant…

So lyk ANC belofte van werkskepping

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het onderneem om 800,000 nuwe werksgeleenthede te skep in die huidige finansiële jaar. In die sogenaamde “ekonomiese herstel program” van die regering, wat na…

Grendel tyd word moontlik verleng

Die Covid-19 pandemie is nog lank nie verby nie, en die moontlikheid dat grendel tyd gaan verleng word, is die waarskynlikste opsie vir die regering. Die geweldige toename in infeksie…

Uit my Kuierkombuis

Ek het deesdae altyd ‘n blikkie mosterdpoeier in die speseryrakkie.  So ‘n knippie mosterd en soms selfs ‘n teelepel by ‘n soutgereg,  sorg vir ‘n heerlike pikante geur.  Wanneer ek…

Lewensbrood

1TOE het die Here met Moses gespreek en gesê: 2Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is…

Hommeltuie gaan landbou belange dien

Met die koms van die vliegtuig wat sonder ʼn insittende vlieënier sy roete kan vlieg, het die wêreld van die tegnologiese ontwikkeling dit ook voordelig gemaak vir Suid-Afrika se landbouers….

Boere trek plaasaanvaller vas

Boere in die omgewing van Verkykerskop het blitsvinnig gereageer nadat die boodskap versprei is dat ʼn swarte probeer het om Magdalena Brits dood te skiet. Die aanvaller het drie keer…

Verenigde Koninkryk eerste met inenting

Die Verenigde Koninkryk sal die eerste land in Europa wees wat Covid-19 koronavirus entstof aan die publiek beskikbaar stel. Brittanje het bekend gemaak dat hy Pfizer-BioNTech entstof teen die koronavirus…

Sjina ruimtetuig land op Maan

Sjina het ʼn ruimtetuig suksesvol lanseer wat gister op die maan geland het, en die Sjinese vaartuig het ʼn historiese sending om vir die eerste keer in dekades, rots vanaf…

Lande versoek Hong Kong hoof moet ingryp

Uit minstens 18 lande van die wêreld het parlementslede gesamentlik opgetree en ʼn dringende versoek gerig tot die stad se politieke hoof, om in te gryp in die uiters ondemokratiese…

Sjinese geloofwaardigheid in laagtepunt

Die Verenigde State van Amerika het Sjina se gekonkel om ʼn beeld digitaal te verander na ʼn Australiese soldaat wat met ʼn mes op die keel van ʼn kind staan,…

Ethiopië steeds oorlog sone

Die nasionale weermag van Ethiopië en sy politieke leiers het waarskynlik te gou gepraat dat die hoofsentrum van die rebellemagte ingeneem is en die oorwinning toe te vier. Bykans ʼn…

Navo bekommerd oor VSA onttrek ui Afghanistan

Die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) is baie bekommerd oor die Trump administrasie se besluit om Amerikaanse magte uit Afghanistan te onttrek. Die Minister van Buitelandse Sake in Duitsland, Heiko…

Virus: Rooi Kruis waarsku teen fop nuus

Die hoof van die Rooi Kruis organisasie het gesê dat fop inligting oor die ontwikkelde koronavirus entstowwe nou na vore kom, en bewerings word reeds gemaak dat die toediening van…