Virus: Wes-Kaap infeksies spring gevaarlik
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, is glo oortuig daarvan dat die styging in koronavirus infeksie gevalle goed gemoniteer sal word en nuwe maatreëls ingestel sal word as die tendens…
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, is glo oortuig daarvan dat die styging in koronavirus infeksie gevalle goed gemoniteer sal word en nuwe maatreëls ingestel sal word as die tendens…
Die Gauteng se woordvoerder oor onderwys, ene Panyaza Lesufi, het bevestig dat verskeie ondersoeke gedoen gaan word nadat verskeie berigte bekend gemaak het dat matriek vraestelle gelek het. Die vraestelle…
Miljarde Rand word verkwis met die brand van vragmotors wat deur ontevrede werkers gepleeg word, en het reeds ernstige letsels gelaat in die land se ekonomiese toestand. Ekonome wys daarop…
Die Zondo Kommissie wat handel oor Staatskaping getuienisse, het weereens ʼn ongewone optrede beleef toe die ANC se minister Pravin Gordhan kaalvuis in die geveg arena opgetree het. In ʼn…
49Een wet moet geld vir die kind van die land en vir die vreemdeling wat onder julle vertoef. 50En al die kinders van Israel het dit gedoen. Soos die Here Moses en…
Die spreekwoord se “Vroeg ryp, vroeg vrot”. Dit bring ‘n ouer rondom die kwessie van seksvoorligting op skool. Die liberale skool kurrikulum van die ANC regering verplig skole om seksvoorligting…
Alhoewel die Amerikaanse president, Donald Trump, nog nie in soveel woorde erken het dat sy opponent, Joe Biden, geseëvier het in die presidentsverkiesing nie, het hy wel klanke gemaak wat…
Die Eerste Dame van Skotland, Nicola Sturgeon, wat ʼn vurige nasionalis is, het weer haar stem laat hoor toe sy ʼn beroep gedoen het vir ʼn nuwe Skotse referendum oor…
Spannings is aan die opbou tussen die regerings van Sjina en Australië, en handelsbetrekkinge is klaarblyklik die hoof rede waarom ander verskille die spanning verhoog. Die Australiese Eerste Minister het…
Die weke lange pogings van die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk om tot ʼn nuwe ooreenkoms te kom nadat die Britte die EU verlaat het, is besig om paniek…
Die vreemde verskynsel van ʼn vuurbal wat oor Duitsland sigbaar was, is deur wetenskaplikes beskryf as ʼn brandende asteroïed wat die aarde se atmosfeer binnegekom het. Die Duitse Ruimtevaart Sentrum…
Die werksaamhede by die Siniya olie raffinadery in Irak het tot stilstand gekom nadat n missiel aanval ernstige skade veroorsaak, en ook die spanning in die land verhoog het. Die…
Die verkose president van Amerika, Joe Biden, het Sondag sy span vir die kommunikasie van die Wit Huis aangekondig wat vanaf einde Januarie 2021 met die pers sal kommunikeer. Vit…
Duisende inwoners van Indonesië is gedwing om te vlug weens die gevaar wat Mount Ili Lewotolok se lawa, die tonne as en die toksiese gasse meebring. Die vulkaan is een…
Nuutste kommentaar