Desember atmosfeer
Terwyl die gees van vakansie besig is om pos te vat by duisende mense wat tradisioneel in Desember met vakansie gaan, is daar vanjaar ook waarneembaar dat baie mense nie…
Terwyl die gees van vakansie besig is om pos te vat by duisende mense wat tradisioneel in Desember met vakansie gaan, is daar vanjaar ook waarneembaar dat baie mense nie…
Ons “kinders” wat net voor en na 1994 gebore is kan beskryf word as verdwaalde of selfs verlore jeug. Die voortdurende propaganda van Media 24 en die dagblaaie Die Beeld, …
Lewis Hamilton het weer die geskiedenisboeke herskryf toe hy die afgelope naweek die Formule 1 wedren in die Bahrain Grand Prix ingepalm het. Die kalklig het egter die dag aan…
In ʼn gesamentlike poging van ondersoek beamptes van die Wes-Kap en Sentraal Transvaal, is daarin geslaag om dwelmmiddels van bykans R9 miljoen in straat waarde, gevind. Die Mandrax is volgens…
Ekonome en landbou deskundiges het die afgelope maand waarskuwende woorde tot die ANC regering se adres gerig nadat die graderingsagentskap Moody’s Beleggers Diens die Suid-Afrikaanse Landbank sowel as Eskom verder…
Met nog tussenverkiesings wat in Januarie 2021 gehou word, en die Onafhanklike Verkiesings Kommissie se eerste rondte vir die jaar 2021, is daar verwagtinge wat deur verskillende party bestaan, maar…
Die Eerste Minister van Brittanje het die inwoners van die land versoek om op paslike wyse die 70 jaar van diens as Koningin van Brittanje, hulde te bring aan Koningin…
Groot dele van Australië, waarby Sydney ingesluit is, het die warmste November nagte gehad wat nog aangeteken is met temperature wat steeds ʼn stygende tendens toon. Die Afgelope Saterdag is…
Kort nadat die ergste geweld beëindig is in Ethiopië deur die sterk optrede van die regeringsmagte teen die rebelle in die noorde van die land, kom die eerste berigte van…
Uit Addis Ababa word berig dat die Ethiopiese Eerste Minister , Abiy Ahmed, bevestig het dat die land se Weermag operasie in die noordelike Tigray streek uitgevoer en afgehandel is….
Belarus se President Alexander Lukashenko verkeer steeds onder druk van die opposisieparty wat sy bewind verwerp weens die verkiesings bedrog. Hy het in ʼn verklaring gesê hy sal uit sy…
Die Islamitiese Republiek van Iran het ʼn woedende reaksie getoon nadat dit bekend gemaak is dat sy hoof wetenskaplike kernkrag deskundige deur moordenaars om die lewe gebring is. Regerings woordvoerders…
Die grootste deel van die Westerse Wêreld waar Swart Vrydag deur die sakelui toegepas word, het vanjaar die stiller tyd gehad as wat aanvanklik verwag is. In die VSA, waar…
Nuutste kommentaar