Monthly Archives: December 2020

Besware teen ANC se verbod op godsdiens byeenkomste

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) veroordeel die kommunistiese ANC-regering se absolute verbod op godsdienstige, en politieke, byeenkomste vir twee weke in terme van noodtoestand-regulasies 36(3) en 36(4) onderskeidelik, gedateer 28…

Ons betuig meegevoel

Die Afrikaner Selfbeskikking Party het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van die Hoofsekretaris van die Herstigte Nasionale Party , mnr. Louis van der Schyff, op Maandag 28 Desember…

Gesagsperke ingestel deur die Drieenige God

Die Alliansie het kennis geneem van die regering se arbitrêre sluiting van eredienste (en ander kerklike roepingspligte), welke optrede nie net inbreuk maak op vrye aanbidding nie, maar wat ʼn…

Vrydag geen uitgawe

Lesers moet asseblief kennis neem dat Die Vryburger Vrydag, 1 Januarie 2021, geen nuwe berigte sal bied nie, en dus eers weer op Maandag, 4 Januarie voortgaan soos gewoonlik. Die…

Uit my Kuierkombuis

Gedurende hierdie deurmekaar jaar,  was ons verplig om vir ‘n tyd te moes rustig word en te waardeer wat rondom en naby ons is.   Dit was nogal my ervaring.  Ek…

Voorspoedige 2021

Die redaksie van Die Vryburger sowel as die bestuur die die Kinderfonds wil langs hierdie weg aan elke leser en donateur ʼn geseënde en voorspoedige 2021 toewens, met die hoop…

Lewensbrood

25  En Hy het die wiele van hulle strydwaens laat insak en hulle met moeite laat voortgaan. Toe sê die Egiptenaars: Laat ons van Israel af wegvlug, want die Here stry vir…

Spesiale perspektief – Covid Rubikon

Die blatante aanval op Christelike kerke, vervat in die nuutste Covid-inperkings regulasies, ontlok insiggewende reaksie. Enersyds gons die sosiale media. Andersyds is openbare figure en (self-aangestelde) leiers doodstil … Die…

Virus maskers besoedel see

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) is waarskynlik bewus daarvan dat sowat 2 miljard virus gesigsmaskers in oseane van die wêreld beland het en die seelewe bedreig. Die opspraakwekkende bevinding het…

Regering word bevraagteken oor COVID

TLU SA maak staat op bewese wetenskaplike feite om keuses oor enige sake te maak. Die regering behoort, gegewe die beskikbare wetenskaplike inligting, sterk riglyne uit te vaardig vir individue…

Boeing 737 weer in die lug

Die eerste vlug in die VSA is uitgevoer deur die Boeing 737 Max wat nou reeds vir twee jaar op die grond moes bly tot opgraderings gedoen is om die…

Nuwe virus variant bereik talle lande

Die Verenigde Koninkryk (VK) het ʼn nuwe rekord aantal infeksies geregistreer toe meer as 53,000 nuwe gevalle aangemeld is, wat die land se gesondheidswerkers aanspoor om die inenting veldtog te…

Rusland vervolg Navalny weereens

Die Kremlin se grootste kritikus, Alexei Navalny, wat ook leier van die opposisie party is, word hierdie keer vervolg weens beweerde bedrog en Russiese ondersoekers is besig om die tersaaklike…

Spanje hou rekord van entstof weiering

Spanje se Minister van Gesondheid, Salvad Illa, sê ʼn lys kan opgestel word van private persone wat weier om die koronavirus entstof te aanvaar. Hy sê die hou van so…

EU eis dat Sjina joernalis vrylaat

ʼn Sjinese verslaggewer is gearresteer en in die tronk gestop nadat sy in een van haar berigte, dekking verleen het van die regering se hantering van die koronavirus pandemie wat…

Massiewe aardbewing skud Kroasië

Verslae wat pas ontvang is dui daarop dat die Oos-Europese staat kroasie ʼn swaar aardbewing gehad het wat selfs ʼn kind se lewe geëis het. Paniekbevange inwoners van Zagreb het…

Hoofsekretaris van HNP sterf

Die Hoofsekretaris van die HNP, mnr. Louis van der Schyff, is in die ouderdom van 70 jaar in die Zuid-Afrikaansche Hospitaal in Pretoria oorlede nadat hy opgeneem is vir Covid….

Britte soek gekwalifiseerdes

Die Verenigde Koninkryk bied werk aan mense met bepaalde kwalifikasies, en die onderstaande lys is ʼn riglyn vir mense wat dit oorweeg om daarheen te verhuis. Aktuarisse, ekonome en statistikus…

Ons groet ʼn Stryder

Mnr. Louis van der Schyff, jarelange beampte van die Herstigte Nasionale Party, is die afgelope Maandag oorlede. Die Vryburger se redaksie bring hulde aan hierdie Afrikanerseun wat sy hele lewe…

Vlak 3 behels verskeie veranderings

Die terug beweeg na Vlak 3 grendel program behels eerstens dat alkoholiese drank nie vervoer of verkoop mag word nie, en alhoewel die bedryf ʼn groot bydrae tot die staatskas…

Lewensbrood

23  Toe het die Egiptenaars hulle gejaag en agter hulle aan getrek — al Farao se perde, sy strydwaens en sy ruiters — die see in. 24  En in die môrewaak…

Misleiding met virus entstof

Asof dit ni voldoende rede is vir Suid-Afrika om moedeloos te raak met die tweede koronavirus pandemie wat in sy felheid toegeslaan het nie, is daar die tweede element wat…

Polisie gearresteer weens omkopery

Verlede week is vier polisiebeamptes vasgetrek weens korrupsie, en pas word berig dat nog drie polisiebeamptes gearresteer is weens omkopery. Die SA Polisiediens en die Padverkeer Bestuur het bevestig dat…

Grootpraat Flitse

Skeepsvrag Die wêreld se grootste houer vragskip is die Marie Maersk wat aan Denemarke behoort, en wat 80,000 van die standaard grote skeepsvrag houers dra, en is so groot dat…

Suid-Korea koop Moderna entstof

Die regering van Suid-Korea het aangekondig dat hy ʼn koop ooreenkoms wil onderteken met Moderna om 20 miljoen dosisse Covid entstof te bekom. Die staat se nuusagentskap het die inligting…

Trump veto word omver gegooi

Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die veto van President Donald trump omver gegooi deur eenstemmigheid om die Verdedigingswet soos voorgestel is, te aanvaar. Die Senaat moet egter ook sy…

Tweede pandemie wurg Brittanje

Die tweede pandemie, waarvan die koronavirus nog twee variasies ook by het, is besig om die Verenigde koninkryk se stryd te bemoeilik, en inenting vorder nie so vinnig as wat…

Oekraine voer stryd teen korrupsie

Die vermaaklikheid en bekende persoonlikheid in die Oekraine, wat tydens die presidentsverkiesing as wenner aangewys en ingehuldig is, voer ʼn verbete stryd om korrupsie in sy land te beëindig. President…

Duitsers kry te veel entstof

Swak kommunikasie en onverantwoordelike optrede het gelei tot die hospitalisering van agt gesondheidswerkers wat by ʼn blok wooneenhede in die noorde van Duitsland werksaam was. Die agt werkers is op…

Navalny bly in Russiese visier

Die Russiese gevangenisdiens het die land se opposisieleier, Alexei Navalny, gevra om aan te meld by hulle kantore in Moskou binne 24 uur om optrede teen hom te voorkom. Indien…

Virus: Terug na Vlak 3

Die ANC president het in sy preek-stem die aankondigings gemaak deur eers ʼn lang uitgerekte verhaal op te tower wat die grootste deel van die bevolking verveel het. Toe hy…

Die jaar 2020

Die jaar 2020 is byna verby en vir baie was dit ʼn jaar van min vreugde en baie terugslae en verdriet. Die menslike element het soos elke jaar, weer te…

Ekonomie herstel stadig

Die Suid-Afrikaanse ekonomie sal besonder stadig herstel in 2021, en hoegenaamd nie so herstel dat dit sal wees soos voor die pandemie begin het nie. Ekonome wys daarop dat Suid-Afrika…

Honderde gearresteer in Kerstyd

Nagenoeg 1,300 mense is gedurende die eerste deel van die Kerstyd gearresteer of beboet in die Sentraal Transvaal (Gauteng) provinsie. Sowat 200 onwettige immigrante is ook vasgetrek wat na bewering…

Lewensbrood

21  Toe steek Moses sy hand oor die see uit, en die Here het deur ‘n sterk oostewind die see laat wegvloei, die hele nag deur, en die see droog gemaak; en die…

Virus: onsinnige maatreëls

Dit is wel waar dat die koms van die koronavirus die ganse mensdom onkant betrap het, en dat niemand werklik geweet het wat is die beste metodes om die pandemie…

Dalk weer alkohol verbod ingestel

Die verbod op verkoop van alkohol word heelwaarskynlik in ʼn gewysigde vorm weer ingestel weens die skerp toename in nuwe infeksies wat die afgelope week ondervind is. Sedert Kersdag het…

Belarus protesteerders oornag in tronke

Honderde teen-regering en teen-president protesteerders het die naweek in die tronk beland na hulle ʼn massa optog gehou het uit ptotes teen die land se president. Die protesoptogte wat vreedsaam…

Navalny alliansie vennoot vrygelaat

Die alliansie vennoot van Alexei navalny van Rusland, wat verlede week in haar huis gearresteer is deur die polisie van Moskou, is weer vrygelaat. ʼn Russiese polisie woordvoerder het te…

Sjina word wêreld se grootste ekonomie

Ekonome van die wêreld is van mening dat Sjina binne 6 tot 8 jaar die wêreld se grootste ekonomiese eenheid sal wees wat die VSA sal verbysteek. Die uitgesoekte dinkskrum…

Groot lof vir Johnson inisiatief

Die handelsooreenkoms tussen die verenigde Koninkryk en die Europese Unie, is deur die meerderheid van die 450 miljoen inwoners van die lidlande verwelkom. Tydens die bekendmaking van die breër riglyne…

Bejaarde word eerste geïmmuniseer

Edith Kwoizalla, die Duitse dame van 101 jaar, was een van die eerste mense in Duitsland wat ingeënt is met die Covid-19 entstof, en talle ander bejaardes het daarna ook…

Britse Koningin ignoreer Meghan en Harry

Die Britse Koningin Elisabeth II het die ondersteuners groep van die gewese hertog en hertogin, Prins Harry en sy kleurling vrou, Meghan,erg geskok gelaat toe sy totaal hulle geïgnoreer het…

Entstof soorte veroorsaak nagevolge

Die reeds ontwikkelde en goedgekeurde Covid-19 koronavirus entstof mag wel vir baie mense van waarde wees deur immuniteit te verseker, maar miljoene mense weier die entstof inspuitings weens die nagevolge…

Werk vanaf woonplek gaan lank voortduur

Opnames wat gemaak is toon dat maatskappye die gebruik om personeel van hulle woonplekke te laat werk, nog lank sal voortgaan, en sommige instansies reken dit is ʼn nuwe, maar…

Oos-Kaap Taxi geweld eis talle lewens

Taxi geweld is verantwoordelik vir die dood van minstens sewe mense, en ses is gehospitaliseer en verkeer in ʼn ernstige toestand. Die geweld het in die Oos-Kaap losgebars en lede…

Nuwe variant Covid virus tref SA hard

Die koronavirus se nuwe variant is besig om die tweede pandemie erger te maak as die eerste een wat in Suid-Afrika gewoed het. Die nuwe variasie koronavirus wat nog veel…

Lewensbrood

19 En die Engel van God wat voor die leër van Israel uit getrek het, het daar weggegaan en agter hulle aan getrek. En die wolkkolom het ook voor hulle…

SA se nuwe virus in Brittanje

Terwyl die Verenigde Koninkryk spartel met die nuwe variasie koronavirus wat in die land ontwikkel het, kry die Britte nog ʼn terugslag deur verskeie mense uit Suid-Afrika te vind wat…

Motor rubriek – Jeep Wrangler 3,6 V6 Sahara Unlimited

Wanneer daar teruggegaan word in die geskiedenis van die oorloë in die 1940’s, dan het die Jeep daardie jare al sy gewilligheid en vermoë bevestig. Deur die jare het daar…