VSA Senaat sê Trump mag hof nader

Terwyl die Amerikaanse Senaat nog bestaan uit ʼn meerderheid Republikeine, het die liggaam ook ê meerderheidsbesluit geneem dat president Donald Trump wel binne die wet optree as hy sou besluit om sekere deelstate se uitslag te betwis.

Intussen het die Prokureur-Generaal William Barr magtiging gegee aan vervolgers om voort te gaan met ondersoeke om bewyse voor te le van onregmatige handelinge tydens stem tellery.

Die Senaat se leier, Mitch McConnell, het gesê dit is die VSA president se goeie reg en binne sy regte om die verkiesings uitslae te betwis

  Senator McConnell sê die president mag moontlik oor besonderhede beskik wat nie algemeen bekend is nie, end it gee hom die reg om daarvolgens te handel.