Onverwagse gebeure

Onverwagse maar gunstige gebeure het daartoe gelei dat Die Vryburger weer vandag met nuwe nuus kon kom vir sy lesers.

Alhoewel dit ʼn klein en bondige koerant is vir die dag, het omstandighede so ontvou dat daar wel nuwe berigte geplaas kon word.

Ons glo die ergste onderbrekings is nou begrawe en kan alles weer normaal wees.