
VERDER het die HERE aan Moses en Aäron gesê: Dit is die insetting van die pasga: Géén uitlander mag daarvan eet nie.
Maar elke slaaf wat ’n man met geld gekoop het, dié moet hy besny; dan kan hy daarvan eet.
Geen vreemde inwoner of huurling mag daarvan eet nie.
Exodus 12 v 43 tot 45
Nuutste kommentaar