Dudu weier om vrae te antwoord

Dudu Myeni het die keuse gemaak om geen antwoorde te verstrek op vrae wat verband hou met die SAL gedurende die ondervragings deur die Kommissie oor Staatskaping nie,.

 Die Staatskaping Kommissie van Ondersoek het voortgegaan om Myeni te ondervra as voormalige voorsitter van die Raad van SAL.

 Sy kon haarself verskoon van verdere ondervraging nadat sy in self isolasie moes gaan na sy in kontak was met iemand wat positief getoets het vir Covid-19 infeksie.

Adv. Kate Hofmeyr het egter die ondervraging voortgesit wat deur Adv. Thabani Masuku hanteer is namens Dudu Myeni.

Sy staar ook vervolging in die gesig omdat sy n beskermde getuie se naam uitgeblaker het.