Die Vryburger staan vas

Getroue lesers kan gerus die kop knik omdat die verskyning van die koerant toe nie so dramaties sleg is as wat ons voorsien het nie.

Die koerant sal wel Vrydag nie met nuwe berigte kom nie, maar tot dan is alles normaal.

Die onderbrekings kan ongelukkig nie vermy word nie, maar dit lyk of Vrydag die laaste dag van krisis sal wees.

Ons hou saam met u duim vas.