Brandstof goedkoper

Brandstof sal vanaf 2 Desember 2020 ʼn bietjie goedkoper word as die Rand sy huidige status behou. Na verwagting sal Petrol 95 met R0-36 verminder word, en 93 sal met R0-34 daal.

Diesel sal egter met ʼn skrale R0-05 sent daal/

Die prys vermindering sal vanjaar veral verwelkom word vir diegene wat werk toe en moonlik vakansie ritte wil onderneem.