Suid-Afrika sit byna sonder Weermag
Die Suid-Afrikaanse Departement van Verdediging het die afgelope week sy jaarlikse verslag vir die tydperk 2019-2020 vrygestel met besonderhede wat ʼn sombere beeld uitstraal. Die SA Weermag se militêre vermoë…
Die Suid-Afrikaanse Departement van Verdediging het die afgelope week sy jaarlikse verslag vir die tydperk 2019-2020 vrygestel met besonderhede wat ʼn sombere beeld uitstraal. Die SA Weermag se militêre vermoë…
Adjunkhoof Regter Raymond Zondo se doelgerigte optrede om reg te laat seevier, laat die senior lede van die regerende ANC strompel en struikel. Die sterk optrede teen Jacob Zuma wat…
Pastoor Shepherd Bushiri wat in Suid-Afrika deur die gereg gesoek word weens beweerde korrupsie waarby R100 miljoen betrokke is, word ook beskuldig daarvan dat hy nie sy werkers betaal nie….
Die ANC se Minister van Finansies het die naweek gesê Suid-Afrika kan nie ʼn betalings ooreenkoms beklink met die openbare dienste sektor nie, want dit sal lei tot ʼn fiskale…
VERDER het die HERE aan Moses en Aäron gesê: Dit is die insetting van die pasga: Géén uitlander mag daarvan eet nie. Maar elke slaaf wat ’n man met geld…
Regter Raymond Zondo sê die polisie sal ondersoek doen of Dudu Myeni die Seksie 5 van die Wet op Kommissies en sy regulasie 9 oor navrae oortree het. Regter Zondo…
Sedert die eerste 3 reeks BMW’s hulle verskyning op die land se paaie gemaak het, was dit ‘n wenner. Dink maar aan die 333i. Dit was ‘n gesinsmotor maar ook…
Die dinamiese Skotse politieke leier, Eerste Minister Nicola Sturgeon, sê ʼn onafhanklikheid referendum wat die Verenigde Koninkryk aan flarde kan ruk, word nou dringend benodig. Sy wys daarop dat die…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het in ʼn pers onderhoud gesê die koronavirus entstof gaan binne een week beskikbaar gestel word vir verspreiding . Die president het reeds twee maande…
Die Europese Ruimte Agentskap betaal miljoene euro om ʼn begin gemaak te kry sodat ʼn groot klomp “ruimte rommel” opgeruim kan word. Gesaghebbendes wys daarop dat duisende satelliete wat lank…
Amerikaanse burgers in Venezuela word daarvan beskuldig dat hulle kriminele oortredings soos geld wassery en ander misdrywe gepleeg het waarvoor hulle gearresteer is. Alhoewel die burgers die beskuldig verwerp en…
Rusland en Indië het ʼn ooreenkoms aangegaan dat massa produksie van dosisse Russiese Spoetrik V entstof teen die Covid-19 koronavirus in Indië geproduseer word. Rusland se soewereine gesondheid fonds is…
Die Europese Unie se krisis met die goedkeuring van sy begroting wat gekelder is deur die veto wat deur Hongarye en Pole uitgebring is, is nie die laaste van die…
Die weiering van president Donald Trump om te aanvaar dat hy die presidentsverkiesing verlkoor het teen Joe Biden, maak dit ietwat belaglik en word ʼn teken van swakheid. In sy…
Nuutste kommentaar