Daily Archives: November 27, 2020

TLU SA lê klag van terrorisme teen Malema

Die dreigemente van Julius Malema oor die polisie is vir TLU SA onaanvaarbaar en ‘n bedreiging vir stabiliteit in die land. Suid-Afrika, en spesifiek die regering, staan op die oomblik…

ANC vrees Julius Malema

Die ANC is blykbaar net so bang vir die Rooi brigade en sy leier as wat die duiwel vir ʼn slypsteen is, want die optrede wat toegepas moes word by…

Brandende vragmotors – voedsel tekorte

Die tekort aan sekere voedselsoorte kan ondervind word met die dosyne vragmotors wat die afgelope weke deur swart vandale beskadig is met petrolbomme. Die aanvraag na voedsel sal in die…

Verrassende getuienis in Kommissie

Die Kommissie van Navraag in beweerde Staatskaping moes die afgelope week nog skokkende getuienis aanhoor dat die Staatsveiligheid se Adjunkminister Zizi Kodwa en nog ANC beamptes voordeel gekry het uit…

Ford betaal vir motor defekte

Na jare se stryd teen die motorvervaardiger Ford SA, het die dag aangebreek dat die maatskappy sy verantwoordelikheid nakom deur vergoeding te betaal aan eienaars van Ford voertuie. Eienaars van…

Lewensbrood

En ná verloop van vierhonderd-en-dertig jaar, op daardie selfde dag, het al die leërskare van die HERE uit Egipteland uitgetrek. Dit is ’n nag om plegtig onderhou te word tot…

Wanbestuur in SA vereis optrede

TLU SA is dit eens dat die afgradering van die Landbank deur die kredietgradering agentskap Moody’s Investors Service bloot ‘n simptoom van die vele probleme in Suid-Afrika is.Die Landbank het…

Eskom verminder personeel

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom, Andre de Ruyter, is druk besig om die skuldlas te probeer verminder en ook die privaat sektor te laat investeer in die entiteit wat…

La Nina weerpatroon steeds sterk

Die La Nina weerpatroon is steeds sterk gevestig en word meer reen voorspel vir die komende weke in groot dele van die land. Indien die weerpatroon verder sou verstewig, kan…

Baie Joernaliste is in Meksiko vermoor

Die moord veldtog teen joernaliste het in 2020 so skerp toegeneem in Meksiko dat dit deur die owerheid beskou word as die ergste in meer as ʼn dekade. In die…

Botsing laat dosyne passasiers sterf

Die botsing tussen ʼn bus met werkers daarin en ʼn vragmotor, het die dood van minstens 40 mense veroorsaak in die Sao Paulo staat van Brasilië. Die bus was vol…

Entstof word dringend benodig

Dit is nie net Suid-Afrika wat die afgelope tyd weer drastiese toename in die nuwe infeksies van koronavirus ondervind nie, want verskeie lande van die wereld is besig om strenger…

Hong Kong regering wil chaos herstel

Die kommunisties gesinde regering van Carrie Lam in Hong Kong sê die prioriteit is nou om die politieke chaos wat die afgelope jaar in die stad ondervind is, te herstel….

Meksiko huiwer om Biden geluk te wens

President Andres Manuel Lopez Obrador van die Amerikaanse buurstaat Meksiko het nog steeds nie sy gewilligheid getoon om die nuut verkose Joe Biden geluk te wens met sy verkiesing as…

Iran vestig hoop op Biden

President Rouhani van Iran het sy gewilligheid openbaar om saam te werk tot ʼn nuwe begin van sy regering om die verhouding met die Amerikaanse regering wat verkies is, te…