SA koop in op virus entstof verspreiding
Die Suid-Afrikaanse regering het R500 miljoen betaal om deel te neem aan die Covax program wat daarna streef om entstof te voorsien aan die laer en middel inkomstegroepe. Die Covax…
Die Suid-Afrikaanse regering het R500 miljoen betaal om deel te neem aan die Covax program wat daarna streef om entstof te voorsien aan die laer en middel inkomstegroepe. Die Covax…
Ondersoeke word glo gedoen na die jongste gebeure waarin matriek eksamen vraestelle weer, soos so dikwels in die verlede, uitgelek het. Volgens gerugte word oorweging gegee aan die moontlikheid om…
ʼn Boer van Sentraal Transvaal, naby Boschkop, in die Pretoria omgewing, het ʼn man wat hom op sy grond wou aanval, summier doodgeskiet. Die 62-jarige boer was glo geteiken deur…
Gebakte nagereg met room, vla of roomys, is altyd welkom. Selfs waar daar ‘n boufet ete aangebied word, is daar altyd ‘n gebakte nagereg. Rhoda se Heerlike poeding Klits saam:…
En hulle het van die deeg wat hulle uit Egipte gebring het, ongesuurde koeke gebak; want dit was nie ingesuur nie, omdat hulle uit Egipte uitgedryf is, sodat hulle nie…
Twee hoof gevegte is besig om op die Suid-Afrikaanse politieke toneel af te speel, waarvan die uitkoms nie so glashelder is as wat aanvanklik geoordeel is nie. Aan die een…
In die afgelope twee tot drie jaar het gewapende bendes aan die westelike deel van die Goudstad Johannesburg, hulle staanplek verseker en delf goud wat elders in die wêreld verkoop…
Die nuut verkose Amerikaanse president, Joe Biden, sê sy administrasie sal die VSA se rol versterk as leier in die wêreld politiek. Biden het gesê “Amerika is terug: om sy…
Die wêreldbekende Duitse maatskappy Siemens en Duitse Bahn het begin met die ontwikkeling van ʼn trein wat waterstof-aangedrewe sal wees. Die ontwikkeling van “waterstof vulstasies” word saam daarmee ontwerp en…
Die Europese Unie het ʼn ooreenkoms bereik met die Amerikaanse vervaardiger van Covid-19 entstof wat in sekere opsigte meer voordelig is as die wat deur Pfizer ontwikkel is. Moderna se…
ʼn Russiese oorlogskip het ʼn Amerikaanse Vlootskip betrap wat in Russiese gebiedswater was, en het onverbiddelik opgetree teen die vyandelike vaartuig. Die Amerikaanse oorlogskip het in die Russiese gebiedswaters van…
Duitsland het as gasheerland opgetree om met die Britte en Franse in gesprek te tree oor die Iran kernverdrag. Die Minister van Buitelandse Sake, Heiko Mass, het met sy eweknie…
Die nuut verkose Amerikaanse president wat in Januarie 2021 ingesweer sal word, het reeds die nuwe Minister van Buitelandse Sake aangewys in plek van die uittredende Mike Pompeo. Antony Blinken…
Meer as ʼn 100 walvisse, (bekend as pilot whales) het op die strand van ʼn eiland wat 800 km weg van Nieu Seeland geleë is, en reddingswerk was bykans onmoontlik….
Nuutste kommentaar