Daily Archives: November 25, 2020

Geweld vererger op verskeie vlakke

Ondersoeke het aan die lig gebring dat die geweld op verskeie gebiede sterk toeneem, en dat die SAPD nie in die vermoë is om polisiëring meer effektief toe te pas…

Minister Cele lawaai oor EFF

Die uitlating van die leier van die Rooi brigade dat sy ondersteuners nie sal stuit vir die polisie nie, het die Minister van Polisie laat regop spring. Die Minister het…

Mboweni negatief oor SAL

Die Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Tito Mboweni, is steeds van mening dat die land nie ʼn Nasionale Redery soos SAL nodig het nie. Die minister het pas weer sy twyfel…

Deur watter lens?

Deur watter lense moet ons gebeure in SA beoordeel? “Perspektief” behoort gesoek te word deur die regte lens – vanuit die regte vertrekpunte van beginsels en bebegrip – anders word…

Lewensbrood

En die kinders van Israel het van Raämses na Sukkot weggetrek, omtrent seshonderdduisend te voet, die manne buiten die kinders. En ’n menigte mense van gemengde bloed het ook saam…

TLU SA maak bekend: 2020 Jongboer Danie Bester

Danie Bester van Balfour in Mpumalanga is die wenner van TLU SA se Jongboerkompetisie 2020 in ondersteuning met Manitou, Santam en CMH Kempster Ford Hatfield. Hy is vandag as die…

Pastoor Bushiri kry opdraande

Die pastoor wat op vreemde wyse daarin geslaag het om na Malawi uit te wyk terwyl hy op borgtog vrygelaat is in Suid-Afrika, staar nog meer vervolging en beskuldigings in…

VSA Verkiesing agentskap erken Biden as wenner

Die beslissing is gemaak en die groen lig is aan Joe Biden gegee vir die proses om die oordrag van mag te begin. Die Algemene Diens Administrasie wat die finale…

Virus: Die wêreld is in afwagting

Met die tweede pandemie van die koronavirus wat oor Europa en Brittanje spoel, het owerhede en regerings nie net met nuwe maatreëls begin om die verspreiding te probeer verminder nie,…

Nog entstof is gereed

Die jongste gegewens is van nog ʼn entstof wat suksesvol getoets is en waarskynlik in sekere lande meer aanvaarbaar sal wees as ander entstowwe. AstraZeneca se entstof is 70% doeltreffend,…

Sjinese firmas het militêre bande

Die Trump administrasie is glo baie naby aan ʼn verklaring wat uitgereik gaan word dat 89 Sjinese maatskappye het militêre bande, en sal verbied word om sake in die VSA…

Franse leier skuldig aan omkopery

Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, is aangekla van omkopery deur ʼn regter ʼn pos aan te bied in ruil vir inligting terwyl hy regeringshoof van die land was. Die…

Israel en Saoedië het geheime ontmoeting

Die Eerste Minister van Israel, Benjamin Netanyahu, het ʼn geheime ontmoeting Sondag gehad met die kroonprins van Saoedi Arabië. Saam met die twee leiers, was die VSA se Minister van…

Duitsland begin Desember immuniseer

Die Duitse owerheid het bekend gemaak dat immunisering teen die koronavirus in Desember begin kan word en dat dit daarna deurlopend gedoen sal word. Die Minister van Gesondheid, Jens Spahn…