Zuma nou in die hoek
Oud ANC president Jacob Zuma is nou in die spreekwoordelike hoek vasgedruk nadat die Zondo Kommissie se voorsitter, Raymond Zondo, beveel het dat hy strafregtelik vervolg word. Die vervolging bring…
Oud ANC president Jacob Zuma is nou in die spreekwoordelike hoek vasgedruk nadat die Zondo Kommissie se voorsitter, Raymond Zondo, beveel het dat hy strafregtelik vervolg word. Die vervolging bring…
Die afgelope jaar het Suid-Afrika met ongekende hoë tempo die agteruitgang beleef wat deur die vandale, diewe en rowers veroorsaak is. Dit is nie onvanpas om te verwys na die…
Brackenfell Hoërskool met ‘n leerlingtal van meer as 1,500 en 90 personeellede is een van die grootste skole in die Kaapse Skiereiland. Uit die personeel van 90 is daar een…
Die graderings groep Moody’s het hul by die Fitchs groep aangesluit en Suid Afrika verder afgradeer na twee vlakke onder beleggings status. Hul uitkyk vorentoe bly negatief. Fitch het SA…
Hoe ver het die Boere Afrikaner volk nie afgedwaal en weggedwaal van die pad van volkskap, volkstrots en gehoorsaamheid aan God Drie-enig nie? Met die komende Geloftedag viering op 16…
En die kinders van Israel het gehandel volgens die woord van Moses: hulle het van die Egiptenaars silwergoed en goue goed en klere geëis;en die HERE het aan die volk…
Meer as twee dosyn vragmotors is die afgelope paar dae beskadig of vernietig deur kwaaddoeners en diewe wat petrol bomme op die voertuie gooi. In een dag is 21 voertuie…
Terwyl die G20 virtuele beraad gehou is, en daar sterk fokus geplaas is om die hulp wat aan arm lande gebied moet word met die beskikbaarheid van koronavirus entstof, het…
Patrick Quinn, die medestigter van ʼn vereniging wat mense laat deelneem het aan ʼn wêreldwye aksie om ʼn emmer koue yswater op hulleself om te keer en dan ʼn video…
Sedert die eerste tekens opgeduik het dat die Amerikaanse president die verkiesing verloor het, wou hy ten alle koste bewys dat grootskaalse verkiesings bedrog gepleeg is, maar kon nie een…
Uit die noorde van die Afrika kontinent word berig dat die regeringsmagte van Ethiopië besig is om die oorhand te kry teen die Tigrayan streek se magte. Die Eerste Minister,…
Duisende kiesers in Guatemala het die afgelope naweek woedend opgetree uit protes teen die president, Alejandro Giammattei, en selfs die land se Kongres gebou aan die brand gesteek. Die protes…
Die president van die Wêreldbank, David Malpass, het die afgelope naweek ʼn ernstige waarskuwing gerig tot die leiers van die G20 lande wat tot hede misluk het om die reuse…
Die virtuele byeenkoms van die G20 lande het weereens gefokus op hulp aan die arm lande van die wêreld, maar kenners betwyfel dit en sê dit is praatjies waarvan niks…
Die hoof van die regering in Tibet het ʼn besoek gebring aan die Amerikaanse Wit Huis, wat die eerste besoek is in 60 jaar. Die besoek het meegebring dat die…
Nuutste kommentaar