Daily Archives: November 20, 2020

Zuma tender vir die tronk tralies

Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, het Donderdag voor die Zondo Kommissie verskyn tesame met sy regsverteenwoordigers. Dit was egter nie lank nie, of die man wat voor die…

Winkelsentrums raak erg bekommerd

Die naderende feestyd het sy eerste tekens van andersheid getoon, en behalwe dat “Swart Vrydag” se klug ook bydraend is, is daar rede waarom groot winkelsentrums se besoekers al minder…

SA regering en SA landbouers

Terwyl daar meningsvormers is wat glo dat die ANC regering onder leidings van die huidige president, Cyril Ramaphosa, met nuwe oë kyk na die voordele van ʼn gesonde landbou, is…

Bankrot SABC sit werkers af

Die sukkelende SABC wat jaar na jaar massiewe finansiële verliese realiseer, gaan voort met die besluit om minstens 400 permanente werkers af te dank. ʼn Warm en geweldige emosionele vergadering…

Gaan die beloftes realiseer?

Sowat 50 maatskappye het gesamentlik sowat R110 miljard belowe as beleggings in Suid-Afrika tydens die derde ekonomiese konferensie wat deur president Cyril Ramaphosa aangebied is. Di konferensie wat virtueel gehou…

Brandstof goedkoper

Brandstof sal vanaf 2 Desember 2020 ʼn bietjie goedkoper word as die Rand sy huidige status behou. Na verwagting sal Petrol 95 met R0-36 verminder word, en 93 sal met…

Lewensbrood

Toe staan Farao in die nag op, hy en al sy dienaars en al die Egiptenaars, en daar was ’n groot gejammer in Egipte, want daar was geen huis waar…

Ramaphosa se mislukte virtuele beleggings konferensie

Ramaphosa se derde mislukte beleggings bedel konferensie sou Woensdag 18 November 2020 om 14h00 begin. Weens die pandemie is die konferensie as ‘n virtuele  geleentheid aangebied. Tot skade en skande…

ANC geniet steeds vertroue

Asof niks verkeerd is nie, en asof korrupsie in die party bestaan, of korrupsie nie bestaan nie, die ANC geniet steeds die vertroue van sy lede en sy ondersteuners. Dit…

Australiese troepe het onwettig gehandel

Militariste van Australië het toegegee dat sy troepemag onregmatig en onwettig opgetree het tydens die konflik periode in Afghanistan. Die weermag woordvoerder na jare se ondersoeke gedoen is, erken dat…

Brittanje versterk Verdedigingsmag

Die Britse regering van Eerste Minister Boris Johnson het aangekondig dat die land sy grootste belegging in sy militêre afdeling gaan doen sedert die Koue Oorlog. Die aankondiging kom te…

Laaste kans vir EU-Britse ooreenkoms

Die laaste moontlike kans om ʼn ooreenkoms te bereik tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie, het aangebreek, en die onderhandelaars sal dit kan deurvoer as hulle bereid is…

Pfizer entstof 95% doeltreffend

Pfizer en BioNTec is besig om gereed te maak om hulle koronavirus entstof in gevolge die VSA regulasies goedgekeur te kry sodat verspreiding teen middel Desember kan begin. Die twee…

VSA verkiesing – nie alles is reg nie

Alles het nie reg verloop in die Amerikaanse presidentsverkiesing nie, en kommer het nou ontstaan oor hoeveel ander deelstate soos met Georgie, het ook duisende stemme nie getel nie. Die…

Pole betrap Sjinese spioene

Gesaghebbendes in die regering van Pole sê ʼn voormalige Geheime Diens agent en ʼn Sjinese burger wat glo vit die telekommunikasie maatskappy werk, is betrap en vervolg omdat hulle vir…

Sjinese kommunisme word vreesaanjaend in HK

Die nuwe wet wat deur Sjina op Hong Kong afgedwing is, het nou vir die stad se pro-demokratiese inwoners ʼn bron van vrees geword met die jongste arrestasie in die…