Daily Archives: November 19, 2020

Onverwagse steun vir Outa siening

Die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het haar geskaar by die standpunt van Outa wat vroeër bekend gemaak het dat hy gekant is teen die vrye toelating van parlementariërs in…

Chaos in Pretoria met taxi staking

Groot ontwrigting is veroorsaak toe werkers nie by hulle werksplekke kon kom nie weens die staking van taxi bestuurders wat ontevrede is met die regerings se optrede. Taxi eienaars sê…

Afname in betaal van TV lisensies

Die Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie,  (SAUK) het in die afgelope week sy verlag aan die staande komitee in die parlement gelewer en erken dat die afname in betalings van TV lisensies…

Uit my Kuierkombuis

Koekies wat altyd lekker is en bly,  is die bekende hawermoutblokkies wat ewe lekker vir koffietyd of ‘n kosblik happie, is.  Maklik om te maak omdat dit ‘n bakplaat koekie…

Lewensbrood

En die kinders van Israel het gegaan en dit gedoen. Soos die HERE Moses en Aäron beveel het, so het hulle gedoen. En middernag het die HERE al die eersgeborenes…

Anargie. Wanneer?

Dit is nogal opvallend dat vooraanstaande persone skielik die lig begin sien van ‘n naderende sosiale en maatskaplike probleem en selfs moontlike anargie in die land.  In gesprekke word die…

Spook werkers

Daar kom al hoe meer voorvalle na vore waar “werkers” op betaalstate is maar nie een dag se werk verrig nie.  Wie verantwoordelik is vir die skepping van sulke poste…

Lugrederye maak gereed vir entstof vervoer

Vliegtuig rederye is aan die skarrel om gereed te maak vir die vervoer van Covid-19 entstof wat teen baie lae temperatuur gestoor moet word. Die Covid-19 entstof wat ontwikkel is…

Boeing mag weer sy 737 Max laat vlieg

Na bykans twee jaar waarin die Boeing 737 Max vliegtuie op die grond moes bly, lyk dit nou of die verbod opgehef gaan word in die VSA. Boeing moet egter…

Orkaan Iota saai verwoesting

Talle mense het omgekom, en baie word vermis terwyl die Orkaan Iota voort woed in die Sentraal Amerikaanse gebied, terwyl groot getalle mense vlug om van die verwoestende wind en…

VSA aanvaar Trump se nederlaag

Alhoewel president Donald Trump dit nie in soveel woorde gesê het nie, is dit duidelik dat hy die nederlaag van die afgelope presidentsverkiesing aanvaar, met sekere voorbehoude. Die hof beslissings…

Duitsland subsidieer sy motorvervaardigers

Nadat Bondskanselier Angela Merkel met Duitse motorvervaardigers gesprek gevoer het, is aangekondig dat die regering sy land se vervaardigers van elektriese voertuie verder gaan subsidieer. Die regering se bydrae van…

Belarus opposisie vra sanksies

Sviatlana Tsikhanouskaya, die leier van die amptelike opposisieparty in Belarus het Dinsdag ʼn beroep gedoen op die leiers van Europese lande om sanksies in te stel op ekonomiese gebied ter…

Vier ruimtevaarders veilig by Ruimtestasie

Die Amerikaanse en een Japanese ruimtevaarders het veilig aangekom by die Internasionale Ruimtestasie na hulle reis met Elon Musk se SpaceX Dragon vanaf die VSA ruimte basis van Nasa. Die…