Daily Archives: November 17, 2020

Verlore Vryheid

Dit was voor die jaar 1652 dat die eerste aanslae op mense se vryheid sou begin, maar die uitkoms was so beskik dat die verlore vryheid vervang sou word met…

Regering gee grond, nie huise

Die ANC minister, Lindiwe Sisulu, het die naweek gesê die regering sal grond beskikbaarstel waar mense hulle eie woonhuise kan oprig, want die regering gaan nie die huise bou nie….

SA se geld vlug

Dit is nie net die verlies aan kundiges wat die land raak nie, maar ook die aansienlike bedrae geld wat die land verlaat.  Ekonomiese kenners soos Dawie Roodt en Magnus…

Woelinge binne die ANC

Daar is die afgelope tyd wye bespiegeling rondom die woelinge binne die ANC.  Die lasbrief vir Ace Magashule en sy moontlike vervolging het die Uitvoerende Bestuur in twee kampe gejaag….

Lewensbrood

Want die HERE sal deurtrek om die Egiptenaars swaar te tref. Maar wanneer Hy die bloed sien aan die bo-drumpel en aan die twee deurposte, sal die HERE by die…

FNB kliënte beland in verleentheid

Kliënte van FNB wat met kredietkaart hul aankope die afgelope Sondag wou doen, was in ernstige verleentheid weens ʼn tegniese probleem wat by FICA ontstaan het. Mense wat Sondag met…

Generaal Ace ondermyn Ramaphosa

Die ANC verkeer in ʼn ongemaklike situasie met sy Sekretaris-Generaal, Ace Magashule wat weier om uit te tree uit sy amp, al sê die president dat hy eenkant toe moet…

Vier ruimtevaarders in SpaceX

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het in samewerking met NASA die eerste ruimtereis met vier mense aan boord, na die Internasionale Ruimtestasie gelanseer. Daarmee is die Amerikaanse…

Belarus polisie arresteer 140 protesteerders

Die polisie in Belarus het minstens 146 mense wat deelgeneem het aan ʼn protes optog die afgelope Sondag, gearresteer sonder dat hulle ʼn enkele woord gepraat het en slegs saam…

Ethiopië word oorlog sone

Terwyl duisende inwoners vlug na buurland om die geweld vry te spring, het aanvallers ʼn bus met vlugtelinge met geweervuur op grusame wyse vernietig waarin minstens 34 mense gedood is….

Duisende betoog in VSA oor bedrog

Derduisende van president Donald Trump se ondersteuners het die afgelope naweek die strate van Washington ingeneem om hulle ontevredenheid te toon met die beweerde bedrog wat gepleeg is in die…

Brand in hospitaal veroorsaak chaos

ʼn Brand wat deur die intensiewe sorgeenheid se saal van ʼn Roemeense hospitaal gewoed het waar Covid-19 pasiënte behandeling kry,  het chaos veroorsaak. ʼn Amptelike woordvoerder sê minstens tien mense…

Vyftien Nasies onderteken handelsverdrag

Tien Asiatiese lande plus vyf ander lande in die streek het na vier dae van onderhandelinge, die wêreld se grootste handelsooreenkoms gevestig. Die ooreenkoms is ook daarop ingestel om die…

Nog verkiesings terugslae vir Trump

Die Federale Hof sowel as deelstaat howe in Pennsilvanië en Michigan het die Trump-verkiesings span en sy politici se sake uitgegooi oor beweerde bedrog waarvan die bewysstukke ontbreek. Die Amerikaanse…