Daily Archives: November 16, 2020

Cele gekant teen drank

Die omstrede Minister van Polisie, Bheki Cele, het weer sterk standpunt ingeneem teen die alkohol verbruik in Suid-Afrika wat die land se hoë kriminele rekord nog verder verhoog. Die afgelope…

Ford aanleg opereer met sonkrag

Die Ford Motor Maatskappy van SA het aangekondig dat sy aanleg wat in Silverton as monteer aanleg ingerig word, van plan is om van sonkrag gebruik te maak. Die Ford…

TLU SA: Jong Boer Finaliste Bekend

TLU SA stel graag die top drie finaliste in TLU SA se Jongboerkompetisie 2020 bekend. Die wenner word op 23 November tydens ‘n geleentheid in Silverton, Pretoria aangekondig.“Dit wil vir…

Lewensbrood

Moses het toe al die oudstes van Israel laat roep en aan hulle gesê: Gaan haal vir julle kleinvee vir julle families en slag die pasga. En neem ’n bossie…

Generaal Ace kry borgtog

Een van Ace Magashule se borg voorwaardes is dat hy as voormalige premier van die Vrystaat, nie kontak mag maak met sy persoonlike assistent van destyds nie. Die voormalige premier…

Motor rubriek – Renault Megane RS 300 Trophy

Van die vroegste dae was Renault een van my gunstelinge en ek gaan nie my ouderdom verklap nie maar die blou/pers Cordini’s van die jare sestig het my altyd aangetrek….

Vyftien lande wil reuse ooreenkoms bereik

Die volledige inligting word afgewag van die 15 lande wat Sondag ʼn byeenkoms gehou het met die doel om ʼn vrye handel ooreenkoms te sluit wat die grootste ter wêreld…

Sjina stuur gelukwense vir Biden

Onbevestigde berigte lui dat Beijing sy diplomate geraadpleeg het om die toestand en uitslag van die verkiesing te evalueer in die VSA aangesien die finale uitslag nog nie aangekondig is…

Virus: Indiese infeksies bereik rekord hoogte

Die Indiese streek Delhi, waar die hoofstad New Delhi, geleë is, ondervind tans sy hoogste daaglikse toename in infeksies van die koronavirus. Verslae toon dat die Indiese streek 104 sterftes…

Terroriste leier sterf in aanval

Die Franse Weermag sê sy magte het die mees senior Al-Kaïda vegter gedood in ʼn militêre operasie in die noordoostelike deel van Mali.  Die terroris, Bah ag Moussa, was die…

Parys kry miljoene dollar vir hulp met entstof

ʼn Internasionale organisasie wat in Parys, Frankryk gesetel is, het miljoene dollar bekom om entstof aan armer lande te lewer. Sowat $500 miljoen is reeds gewerf deur die Parys Vrede…

VN kry vyf nuwe regters

Regter uit verskillende lande van die wêreld is aangewys om in die Verenigde Nasies se regs afdeling diens te doen wat gesetel is in die Internasionale Hof van Geregtigheid. Die…