Daily Archives: November 13, 2020

Onverwagse gebeure

Onverwagse maar gunstige gebeure het daartoe gelei dat Die Vryburger weer vandag met nuwe nuus kon kom vir sy lesers. Alhoewel dit ʼn klein en bondige koerant is vir die…

Kinderfonds poog om te red

Die vryburger Kinderfonds wat nou reeds ʼn bekende instelling geword het, wil graag die skole wat weens die pandemie in ernstige finansiële nood beland het, help om nie hulle deure…

Lewensbrood

Sewe dae lank mag daar geen suurdeeg in julle huise gevind word nie. Want elkeen wat iets eet met suurdeeg in, dié siel moet uit die vergadering van Israel uitgeroei…

Zuma probeer steeds Kommissie vermy

Indien die voormalige ANC president, Jacob Zuma, voortgaan met pogings om verskyning in die Zondo Kommissie weens die teenwoordigheid van regter Zondo, kan die Kommissie teen hom optree. Ingevolge bestaande…

Masker maker verkies Joe Biden

ʼn Man wat bekendheid verwerf het vir vervaardiging van maskers wat tans deur mense gedra word weens die virus pandemie, het nou ʼn nuwe aanslag om hopelik sy verkope te…

Seldsame pienk diamant haal rekord prys

ʼn Baie besonderse en uiters seldsame persagtige-pienk diamant is die week verkoop vir $26,6 miljoen by ʼn veiling wat deur die Huis van  Sotheby Geneva aangebied is. Die wonderlike steen…

Britte sê Sjina verbreek HK ooreenkoms

Die Britse Minister van Buitelandse Sake, Dominic Raab sê Beijing het sy aanvaarding van die 1984 ooreenkoms oor die regeer van Hong Kong verbreek. Hy sê die regering van Sjina…

Helikopter stort neer in Sinai woestyn

Berig is uit Jerusalem ontvang van ʼn helikopter met Amerikaans geleide Multinasionale Waarnemers in die Egiptiese Sinai woestyn wat Donderdag naby die dorpie Sharm el-Sheikh, neergestort het. Die sewe mense…