Daily Archives: November 12, 2020

Ramaphosa sê niks nuut

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa het Woensdagaand (11 Nov) ʼn toespraak gemaak wat op TV kanale, die radio en op die sosiale netwerk gehoor kon word. Terwyl almal in…

Tussen verkiesings sonder belangstelling

Nagenoeg 600,000 mense kon gaan stem in die reeks tussenverkiesings wat Woensdag gehou is, en wat weinig belangstelling by kiesers gewek het. Die verkiesing was so oninteressant en het min…

Hong Kong nou slegs kommunisties

Die pro-demokrate wat as opposisie in die regeringstruktuur as parlementslede die demokratiese bestel regop gehou het, moes weens kommunistiese wetgewing die handdoek ingooi. Die span demokrate het eenparig besluit om…

Virus: Grendel maatreëls kan verskerp word

Die Suid-Afrikaanse toestand is tans redelik goed wat betref die nuwe infeksies wat daagliks aangedui word, en die sterftes relatief min gemeet teenoor Europese, Oosterse en Amerikaanse lande. Die adviseurs…

Voertuig kapings styg toenemend

Die grendel tyd het ook die voertuig kapers se planne in die wiele gery, maar na mate die voertuie weer meer geword het in stede en hoofpaaie, het die kapers…

Lewensbrood

Onderhou dan die ongesuurde brode, want op daardie selfde dag het Ek julle leërs uit Egipteland uitgelei. Daarom moet julle hierdie dag in julle geslagte as ’n ewige insetting hou….

2020 en 16 Desember

Oor vyf weke is dit 16 Desember 2020. Vir meeste sal die dag verbygaan as ‘n vakansiedag ‘n dag op die kalender aangetoon as Versoeningsdag.  Vir sommiges sal die dag…

Asbesdakke rede vir nog arrestasies

Minstens sewe persone is nou reeds gearresteer weens beweerde betrokkenheid by die Vrystaat aangeleentheid waarby miljoene Rand betrokke is. Die korrupsie skandaal wat nou lei tot arrestasies, sluit ook in…

Virus: Franse sterftes styg steeds

Uit die Franse hoofstad Parys word berig dat die aantal mense wat in die land gesterf het weens infeksie van die koronavirus gedurende ʼn 24 uur tydperk, gestyg het tot…

EU koop miljoene dosisse Pfizer entstof

Die Europese Kommissie se woordvoerder het aangekondig dat die Europese Unie (EU)  ʼn suksesvolle onderhandeling en ooreenkoms bereik het met die verskaffing van Covid-19 virus entstof by die vervaardigers Pfizer…

Joe Biden praat met Europese leiers

Alhoewel die finale uitslag en amptelike verklaring nog nie deur die Federale Verkiesings Owerheid van Amerika bekend gemaak is nie, het die voormalige visepresident, Joe Biden reeds met Europese leiers…

Rusland tree op as vredemaker

Die president van Rusland het beveel dat sowat 2,000 Russiese troepe en 380 voertuie na die oorloggeteisterde gebied in Aserbeidjan gestuur word om as vredemakers te waak dat hernude gevegte…

Duisende vlug uit Ethiopië

Spanning loop al hoër tussen die  Federale regering van Ethiopië en die plaaslike leiers in die noordelike streek Tigris wat lei tot ʼn Exodus van inwoners. Duisende inwoners het reeds…