Daily Archives: November 11, 2020

Die Vryburger staan vas

Getroue lesers kan gerus die kop knik omdat die verskyning van die koerant toe nie so dramaties sleg is as wat ons voorsien het nie. Die koerant sal wel Vrydag…

Ramaphosa betrek VSA sakelui

President Cyril Ramaphosa het klaarblyklik Dinsdag 10 November met belangrike sakelui en sake organisasies uit die VSA samesprekings gevoer Die organisasies, Business Council for International Understanding en die Corporate Council…

Lewensbrood

En op die eerste dag moet daar ’n heilige samekoms wees; ook op die sewende dag moet daar vir julle ’n heilige samekoms wees. Daar mag géén werk op dié…

Nuwe HIV entstof suksesvol

Die nuwe middel wat as entstof gebruik kan word teen HIV verwante toestande, beskik glo oor die eienskap dat dit selfs voorkomend sal wees as die middel betyds gebruik word….

Agrizzi glo baie ernstig siek

Angelo Agrizzi, voormalige uitvoerende hoof van die Bosassa onderneming, word beskryf as iemand met ʼn kritieke toestand terwyl hy in die hoë sorg eenheid (HSE) van ʼn hospitaal behandel word….

Islamitiese Staat hou Mosambiek mense gyselaar

Die militante terroriste groep, Islamitiese Staat, het bevestig dat hy meer as 50 burgerlike mense van Mosambiek gyselaar hou in die Cabo Delgado provinsie wat in die noordelike streek van…

Rusland laat twee vegters vrede maak

Leiers van die twee lande wat twis oor die Nagorno-Karabakh gebied, het deur middel van die Russe se diplomasie, tot ooreenkoms gekom om vrede te maak. Die vredesooreenkoms tussen Armenië…

VSA Senaat sê Trump mag hof nader

Terwyl die Amerikaanse Senaat nog bestaan uit ʼn meerderheid Republikeine, het die liggaam ook ê meerderheidsbesluit geneem dat president Donald Trump wel binne die wet optree as hy sou besluit…

President van Peru beskuldig van korrupsie

\President Martin Vizcarra van Peru staan op aanklag van omkopery waarby honderde duisende dollar betrokke is, en die moontlikheid da thy uit die amp ontslaan kan word, is glo nie…

Versigtige optrede met gelukwense

Westerse lande waarvan die leiers anti-Trump gesind is, het nie gehuiwer om Joe Biden geluk te wens met sy verkiesing as nuwe president van Amerika nie. Sommige lande is egter…