Daily Archives: November 10, 2020

Oorlog en vrede

11 November bied weer, soos jaarliks vir reeds 100 jaar, geleentheid om hulde te bring aan veterane en hul opoffering in oorlog, ter wille van vrede. Daardie veterane is die…

Terugslag vir Nasionalisme

Die jaar 2020 sal waarskynlik onthou word vir twee van die belangrikste veranderings wat plaasgevind het om die wêreld te verander. Die Covid-19 pandemie het die ganse leefstyl van die…

Unisa se verval is skokkend

Die akademiese verval en afbreek van alle sinvolle bydraes wat gemaak is oor dekades blyk duidelik uit die gebeure by die Universiteit van SA (Unisa) oor die afgelope jare.  Unisa…

Uit my Kuierkombuis

Sodra die weer warmer word,  braai ons graag en kyk altyd uit vir iets interessant om as bygereg voor te sit.  Vandag se resep is sommer baie lekker veral vir…

Ramaphosa wil SA die week inlig

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, beplan om iewers gedurende die week weer op die TV kassie te verskyn om die nasie in te lig oor nuwe verwikkelinge. Meningsvormers is…

Covid-pandemie gaan die skuldige bly

Die Covid-19 koronavirus pandemie het Suid-Afrika vir etlike maande tot stilstand gedruk, en dit is klaarblyklik die verskoning wat voortaan in die volgende dekade nog baie gehoor gaan word waarom…

Covid entstof maak deurbraak

Die Amerikaanse farmaseutiese maatskappy Pfizer Inc en BioNtech van Duitsland het aangekondig dat hulle Covid-entstof suksesvol getoets is en meer as 90% positiewe resultate lewer. Die entstof beskik oor die…

Brackenfell Skool – EFF en Blanke ouers bots

“Die skool vir die gemeenskap in die gemeenskap.”  Dit is die leuse van die dubbel medium skool in Brackenfell.  Dit was die toneel waar die EFF betoog het teen sg….

TLU SA wil die saaiboere ‘n geseënde planttyd toewens

Landbou kan met trots terugkyk na die deurlopende bydrae wat gedurende ‘n baie moeilike jaar gelewer is. Die rol van kommersiële boere was inderdaad die afgelope jaar ‘n baie belangrike…

Lewensbrood

En hierdie dag moet vir julle ’n gedenkdag wees, en julle moet dit as ’n fees tot eer van die HERE vier. Julle moet dit in julle geslagte as ’n…

SA Covid-19 status

Terwyl die Westerse wêreld gebuk gaan onder die aanslag van ʼn tweede pandemie, is Suid-Afrika nog nie so betrek nie, alhoewel ʼn skerp styging van nuwe infeksies reeds in die…

Amerikaners roekeloos met Covid

B. Douglas Bernheim, die voorsitter van die Stanford Universiteit in Amerika het sy kommer uitgespreek oor die wyse waarop die Amerikaners optree teenoor die koronavirus infeksie moontlikhede by politieke byeenkomste Duisende…

Merkel wens Joe Biden geluk

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, sê sy sien uit daarna om saam te werk met die nuut verkose president, Joe Biden, van Amerika. Sy sê die Trans-Atlantiese vriendskap is onvervangbaar,…

VSA: Die Trump nederlaag

Die presidentsverkiesing van 2020 in Amerika het sy verrassings gelewer, maar een belangrike aspek word dikwels uit die oog verloor, en dit hang saam met die jaar se grootste krisis…

Duitsland help Frankryk met Covid pasiënte

Die Covid-19 koronavirus krisis in Frankryk het nou so ernstig geword dat pasiënte wat baie siek is, oorgeplaas word na hospitale in Duitsland. Duitsland het weereens toegetree om pasiënte in…

Turkse geld val tot rekord laagtepunt

President Recep Tayyip Erdoganvan Turkye het sy die land se goewerneur van die Sentrale Bank summier afgedank nadat die Turkse geld eenheid gedaal het na ʼn nuwe laagtepunt. Murat Uysal…

Colombia onderhandel met oud-rebelle

Die regering van die Suid-Amerikaanse staat, Colombia, het ingestem om veiligheid te waarborg vir die voormalige rebelle wat nou bereid is om in die samelewing opgeneem te word. Die pleidooi…

Eta Storm veroorsaak erge grond verskuiwings

Die Suid-Amerikaanse staat Guatemala het een van die egste grondverskuiwings in dekades veroorsaak wat die lewens van 150 tot 200 mense geëis het. Die Guatemala weermag het die rampspoedige dorpie…

VSA lewer nog wapens aan Arabiese Emirate

Uit Washington word berig dat die Trump regering ʼn inligting kennisgewing aan die Amerikaanse Kongres gestuur het om hulle te verwittig van voorneme om verdediging toerusting aan die Verenigde Arabiese…