Daily Archives: November 9, 2020

Al weer onderbrekings

Die omstandighede by Die Vryburger het nou sodanig ontwikkel dat die vorige onderbreking kortgeknip is deur slegs twee dae nie te verskyn met die jongste nuus nie, terwyl gereed gemaak…

Trump verloor verkiesing teen Joe Biden

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die verkiesing teem die voormalige visepresident in die Obama regering, Joe Biden, verloor en daarmee is ʼn einde gebring aan die maande van spanning…

Ekonome sê munisipaliteite is skuldiges

Die munisipaliteite is die grootste bydraer tot die ernstige krag krisis waarin Eskom hom bevind, en is ook grootliks skuldig aan die swak ekonomie in die land. Ekonome wys daarop…

Bankrot Eskom soek verhogings

Die moontlikheid word voorsien dat verbruikers weereens getap gaan word as Eskom sy sin kry want hy mik na tien persent verhoging in elektrisiteit tariewe. Die vernietigende uitwerking wat die…

SA kan nie tweede pandemie dra

Die brose ekonomiese stand van Suid-Afrika sal nie nog ʼn Covid-19 pandemie kan dra nie, maar sal sekerlik ʼn totale ineenstorting meebring wat algehele chaos sal beteken. Die premier van…

Lewensbrood

Want Ek sal in hierdie nag deur Egipteland trek en al die eersgeborenes in Egipteland tref, van mense sowel as van diere. En Ek sal strafgerigte oefen aan al die…

Landbou het ʼn onmisbare rol in SA

Dit is betreurenswaardig dat daar steeds sommige groepe is wat nie die waarde van landbouers in Suid-Afrika besef nie.TLU SA wil graag die rol van landbouers deur die volgende punte…

Motor rubriek – Mini One 3-door Hatch Steptronic

Wanneer die naam Mini gelees of gehoor word, gaan ons ouer lesers se gedagtes onwillekeurig terug na ‘n aantal dekades in die verlede toe die 850 Mini sy verskyning op…

Amerikaners in spanning en verdeeld

Die Amerikaanse kiesers was laas tydens die Amerikaanse Burgeroorlog so erg verdeeld as wat hulle tans is tydens die presidentsverkiesing waar twee ongewilde kandidate wag om te hoor of hulle…

Kremlin verwerp berigte oor Poetin

Die Russiese president se woordvoerder het gerugte verwerp wat rond swerf dat die president binnekort sy bedanking gaan inhandig by die Kremlin. Die woordvoerder van President Vladimir Poetin het gerugte…

Spanning in EU oor Covid Noodfonds

Al die lidlande van die Europese Unie (EU) moet die demokratiese standaarde handhaaf as hulle wil kwalifiseer vir die EU se miljarde euro se Covid-19 Noodfonds. Die EU lidlande het…

Duitsland koop 38 moderne vegvliegtuie

Die Duitse parlement het goedgekeur dat 38 moderne vegvliegtuie ter waarde van sowat €5.4 miljard aangekoop word ter versterking van die land se verdediging. Die gesofistikeerde vegvliegtuie sal toegerus wees…

Frankryk pandemie ruk hande uit

Die tweede Covid-19 pandemie het Frankryk met ʼn donderslag getref, en elke 24 uur tydperk bring meer as 60,000 nuwe infeksie gevalle. Dit is nou die vierde dag wat die…

Lufthansa toon miljarde verlies

Die geweldige daling in die vlugte rondom die wêreld het menige redery swaar getref en moes talle hulle deure vir goed sluit. Die Covid-19 pandemie het lande gedwing om hulle…

Kosovo president vervolg vir oorlog misdade

President Hashim Thaci van die Oos-Europese staat Kosovo sê in ʼn verklaring dat hy bedank weens die vervolging wat teen hom ingestel is. Die president word nou beskuldig en vervolg…