Daily Archives: November 6, 2020

Hof: Swart Bevoordeling ongrondwetlik

Die ANC se beleid van Swart Ekonomiese Bemagtiging wat reeds vir 25 jaar in die land toegepas word, is ʼn onwettige en ongrondwetlike praktyk. Die beslissing van die Bloemfonteinse Appèlhof…

Eskom waarsku Gauteng oor netwerk foute

Die Nasionale krag voorsiener, Eskom, het die munisipale owerhede in Sentraal Transvaal (Gauteng) gewaarsku dat foute op die netwerk kan lei tot kragonderbrekings in die provinsie. Eskom sê talle netwerk…

Lewensbrood

Julle mag daar ook niks van laat oorbly tot die môre toe nie; maar wat daarvan tot die môre oorbly, moet julle met vuur verbrand. En só moet julle dit…

Werkskepping verkiesliker as bakhand

Die onvermoë van die ANC regering om werklik ekonomiese groei te bevorder, is sigbaar met die jongste aankondiging dat miljoene Rand aan werklose mense betaal gaan word, terwyl werkskepping stilstaan….

Onmin in ANC geledere

Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, moes vure doodslaan nadat ‘n vertroulike dokument uitgelek het.  Die dokument van 135 bladsye wat deur  die ANC Kader Beraad opgestel is, beskuldig…

Durban stadsraad blaas R300,000

Die eThekwini Munisipaliteit het meer as R300 000 spandeer op vyf “zoom” byeenkomste tydens die grendel sluitings periode. Van die byeenkomste is kort geknip aangesien “raadslede” gesukkel het om die…

Halfmiljoen studente doen studie hulp aansoek

Bykans ʼn halfmiljoen studente het aansoek gedoen vir befondsing by die Nasionale Studente Finansiële Hulp Skema vir studie in die 2021 jaar. Nagenoeg 493,000 het aansoek gedoen en die Minister…

Dudu weier om vrae te antwoord

Dudu Myeni het die keuse gemaak om geen antwoorde te verstrek op vrae wat verband hou met die SAL gedurende die ondervragings deur die Kommissie oor Staatskaping nie,.  Die Staatskaping…

Verlengde werk ure vir lisensie hernuwing

Die verskillende sentrums waar lisensie hernuwings gedoen kan word, se kantoorure word verleng om die druk te verlig wat ontstaan het weens die maande lange sluiting tydens die pandemie. Centurion,…

Wene: Skieter laat vier sterf

Die Islamitiese Staat terroris wat in Wene, Oostenryk, mense geskiet het, is verantwoordelik vir die dood van minstens vier onskuldige mense wat besig was om inkopies te doen. ʼn Groot…

Mauritius olie besoedeling opgelos

ʼn Olie tenkskip wat klaarblyklik van Japan afkomstig is, het duisende ton ru-olie in die see naby die gewilde vakansie eiland Mauritius gestort. Die eiland se owerheid het die skeepseienaar…

Virus: VSA betree krisis situasie

Die Verenigde State van Amerika beweeg tans van een krisis na die ander, en die Covid-19 koronavirus is een van die hoof oorsake daarvan, sê politieke ontleders. ʼn Rekord aantal…

VSA beleef naelskraap oorwinning

Die Amerikaanse kiesers het hulle keuse gemaak – die volgende vier jaar sal hulle keuse die magtigste en mees invloedryke land regeer.                                                            Die Amerikaanse presidentsverkiesing is die afgelope jaar…