Daily Archives: November 5, 2020

Polisiediens vol kriminele

Die Nasionale SA Polisiediens sit met ʼn horde kriminele in sy geledere, wat meebring dat hulle dien as ʼn voorbeeld van hoe die bevolking hulle voorbeeld toegepas het tot nou…

Nuwe Burgemeester van Pretoria het glo planne

In ʼn verklaring van die nuwe burgemeester van Pretoria blyk dit dat hy nuwe planne en nuwe benaderings wil volg om die stad se skuldlas af te werk Die nuwe…

Lewensbrood

En hulle moet die vleis in dieselfde nag eet, oor die vuur gebraai; saam met ongesuurde brode moet hulle dit met bitter kruie eet. Julle moet daarvan nie eet as…

Die “openbare belang”

Te midde van die emosie-belaaide drama’s oor ons land, sluip die hersiene Onteieningswet weer na vore. Belasting verhogings word in die vooruitsig gestel, terwyl miljarde lukraak spandeer word op ʼn…

Museum te Kleinfontein

Op Saterdag 24 Oktober was dit boom plant dag by die museum/biblioteek op Kleinfontein en die plaaslike tak van die Calvinistiese Alliansie het die geleentheid benut deur ‘n witstinkhout boom…

Britte en EU gaan weer onderhandel

Die verskille oor ʼn nuwe ooreenkoms tussen Brittanje en die Europese Unie kon met twee pogings nie uit die weggeruim word nie, maar beide partye is bereid om weer te…

Man van Noord-Korea vlug Suid

ʼn Burger van Noord-Korea het deur die gewapende grensgebied ontsnap na die suidelike buurstaat, maar kommer bestaan onder die owerheid van Suid-Korea oor die voorval. Die owerheid is bekommerd dat…

Terreur aanslag in Oostenryk wek kommer

Gewapende mans, wat deur die polisie beskou word as ʼn terroris wat in die Oostenrykse hoofstad op onskuldige mense losgebrand het, word, is wêreldwyd veroordeel. Minstens twee mense het omgekom…

Taiwan bestel VSA wapentuig

Die Ameriaanse regering van President Donald Trump het goedgekeur dat $60 miljoen se wapentuig aan Taiwan gelewer mag word. Die bestelling bestaan uit vier MQ-9 Reaper Hommeltuie wat Taiwan se…