Ramaphosa gebraai in Nasionale Vergadering

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in die spervuur gebly tydens ʼn vraag en antwoord sessie in die Nasionale Vergadering van Provinsies.

Ramaphosa wat die vergadering toegespreek het en hoofsaaklik gefokus het op die grendel tyd, korrupsie en die misdaad te vroue en kinders, kry tpe onverwags die aggressie van indringende vrae wat hom onverhoeds in ʼn hoek gedryf het.

Opposisie lede wou meer weet oor die Ace Magashule reis na Zimbabwe deur die gebruik van ʼn vliegtuig van die Weermag, sonder om enige wettige toestemming te bekom.

Die president moet ook sê waarom Ace nie wederregtelik vervolg word vir so ʼn wandaad nie, en die betrokke minister behoort ook vervolg te word en nie net met ʼn boete daarvan wegkom nie.

Op die vraag of A weer strenger maatreëls teen Covid-19 gaan imstel, het hy gesê daar is nie sprake van so iets nie, maar as dit nodig word om so iets te oorweeg sal hy die nasie raadpleeg.