Lewensbrood

Toe vra Farao se dienaars vir hom: Hoe lank sal die man vir ons ’n strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die HERE hulle God kan dien. Weet u nog nie dat Egipte te gronde gaan nie?

Daarop bring hulle Moses en Aäron na Farao terug, en hy sê vir hulle: Gaan heen, dien die HERE julle God. Wie is dit eintlik wat wil gaan?

Exodus 10 v 7 en 8