Lewensbrood

Toe sê Moses vir hom: So gou as ek die stad uitgaan, sal ek my hande tot die HERE uitbrei: die donder sal ophou en die hael sal nie meer wees nie; sodat u kan weet dat die aarde aan die HERE behoort.

Maar wat u en u dienaars betref — ek weet dat julle nog nie ontsag het vir die HERE God nie.

Exodus  9 v 29 en 30