Brexit: EU eis beter resultaat van Britte

Die Europese Unie se woordvoerder sê die goeie vordering waarvan die Britte praat is nog nie goed genoeg nie, en daar is miljarde euro se handel op die spel.

Die EU leiers het in Brussel vergader om metodes te bespreek hoe groter druk op die Verenigde Koninkryk geplaas kan word om die finale ooreenkoms te bereik.

Die Britte moet weereens besef dat ʼn triljoen euro se transaksies is in die weegskaal, en die Britte moet die vissery, regverdige mededinging, en die oplos van die dispute nou van die grootste belang is.

Sonder die hantering van die sake is daar nie ʼn behoorlike plan tot ooreenkoms met die Verenigde Koninkryk nie, en kan dit vir beide partye groot verliese teweegbring.