Barrett in eerste dag van Senaat se verhoor

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het te midde van die Demokrate se teenkanting voortgegaan om Amy Coney Barrett se Senaat verhoor te laat begin.

Die eerste ondervraging sessie, wat veral deur die Demokrate se frustrasie gevoer moet word, handel hoofsaaklik oor die feit dat Trump die gebruik van 140 jaar verbreek het. In die verlede het die aanwys van 4 regter vir die federale Hooggeregshof by die volgende president berus as die voorval so na aan die presidentsverkiesing is.

Die Trump-regering wil egter nie wag tot na die verkiesing nie want dit bied die geleentheid om nog 4 regter op die bank te kry wat die Republikeinse strewes onderskryf.

Barrett se ondervraging sal oor drie dae strek, maar niemand kan werklik iets negatief teen haar inbring nie, maar soos wat die geval met 4 vorige aanstelling was, het die Demokrate met gemene spel begin om die aanstelling ongedaan te maak.

Die Demokrate kan dieselfde gemene spel weer speel, sê senatore van die republikeinse party, meer met ʼn meerderheid in die Senaat, kan aanvaar word dat Trump se nominasie van Barrett sa lei tot ʼn oorwinning wat vir jare tot voordeel van die Republikeine kan lei.