Daily Archives: October 30, 2020

Begroting bied geen hoop nie

TLU SA glo nie dat die minister van finansies, mnr. Tito Mboweni, se ekonomiese planne die korrekte roete is om Suid-Afrika se ekonomie om te keer nie. Die ekonomie sal…

Uit my Kuierkombuis

Dit is ‘n eenvoudige gereg,  ‘n gereg wat ons oumas graag gemaak het …………….. en dit bly heerlik. Outydse groenbone met aartappels en ‘n ui! Outydse groenbone 250 g groenbone,…

Lewensbrood

EN die HERE het met Moses en Aäron in Egipteland gespreek en gesê: Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste…

SABC wil ook gulsig wees

Die SABC, nasionale uitsaaier van Suid-Afrika, het nou saam met die regering op die wa van gulsigheid gespring. Die entiteit beplan nou om meer geld uit kykers se leë beursies…

SAL se miljarde maak opslae

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, se medium termyn begroting waarin hy bekend gemaak het dat meer as R10 miljard aan die bankrot SAL redery gegee gaan word, maak opslae…

Tolgeld of hoë boete

As die Aarto Wet in werking tree, is daar groot boetes wat wag om motoriste wat nie hulle e-tol rekeninge betaal nie. Die Gautengse owerhede gaan glo boetes van R500…

Entstof nie gou beskikbaar

Ursula von der Leyen, president van die Europese Kommissie, het in ʼn media verklaring daarop gewys dat die beskikbaarheid van Covid-19 entstof eers in April afgelewer sal word. Met die…

Britte keer vir tweede grendel tyd

Die Britse regering sal alles in sy vermoë doen om n tweede grendel tydperk, gelykstaande aan die eerste een, te vermy want hy wil nie die land in ʼn tweede…

Pompeo minder suksesvol in Asië

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo,  het die afgelope week vyf lande in Asië besoek in sy poging om hulle te mobiliseer teen Sjina wat Kleiner lande intimideer…

Tifoon saai verwoesting

ʼn Tifoon wat Vietnam getref het, en wat beskou word as die kragtigste in dekades, het groot ontwrigting met infrastruktuur veroorsaak te midde van talle mense wat omgekom het. Volgens…

Frankryk verklaar tweede grendel tyd

Die Franse president, Emmanuel Macron, het aangekondig dat ʼn nuwe grendel tyd met die nodige maatreëls vir Frankryk ingestel word. Die aankondiging kom nadat meer as 36,000 nuwe infeksie gevalle…