Daily Archives: October 29, 2020

Mboweni se rede in kort opgesom

Die ANC se Minister van Finansies het in sy rede tydens die Medium termyn begroting sekere inligting bekend gemaak wat van Suid-Afrika ʼn land met enorme skuld maak op vele…

Ramaphosa gebraai in Nasionale Vergadering

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in die spervuur gebly tydens ʼn vraag en antwoord sessie in die Nasionale Vergadering van Provinsies. Ramaphosa wat die vergadering toegespreek het en…

Voormalige Staatsveiligheid minister in hof

Die voormalige Minister van Staatsveiligheid, Bongani Bongo, sal eersdaags saam met tien ander beskuldigdes in die hof verskyn. Bongo het in Nelspruit se landdroshof verskyn op aanklag van korrupsie en…

Lewensbrood

Dan sal al hierdie dienaars van u na my toe afkom en voor my neerbuig en sê: Trek uit, jy en die hele volk wat jou volg. En daarna sal…

E-tol is hier om te bly

Die hoop het soos mis voor die son verdwyn toe Sanral aangekondig het dat die omstrede E-tol stelsel nie afgestel word nie. Die stryd wat Duvenhage se Outa voer, lyk…

Hof erken landbouers se waarde in ekonomie

 TLU SA en die gemeenskap rondom Dendron in Limpopo is verheug dat die hof die waarde van landbouers in die ekonomie erken.Landdros Charlene Govender het die borgaansoek van die…

Ramaphosa toets positief

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, is in self-isolasie nadat hy positief getoets is vir infeksie van die nuwe koronavirus. Die president het n dinee bygewoon waar die gewone maatreëls wat…

Sjina is die roofdier in Sri Lanka

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het met sy besoek aan Sri Lanka gesê die Sjinese Kommuniste Party het as roofdier in Sri Lanka gefunksioneer. Minister Pompeo is…

Merkel roep Duitsers tot groter dissipline

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het 4 oproep gedoen tot die Duitse volk tot groter dissipline weens die bedreiging van ʼn tweede Covid-19 koronavirus pandemie. Sy sê ʼn gebrek aan…

Dekades lank se geheim geopenbaar

Die voormalige Belgiese Koning Albert, wat oor dekades ontken het dat hy die vader van ʼn buite-egtelike kind is, se geheim het intussen wêreldkundig geword nadat die 52-jarige dogter van…

Mercedes betrokke by Britse vervaardiger

Die bekende Duitse motorvervaardigers Daimler het bekend gemaak dat hy van plan is om ʼn vennoot te word in die Britse motorvervaardigers van die Aston Martin. Daimler beoog om ʼn…

Afghanistan oorlog laat duisende sterf

Uit Kaboel word berig dat byna 6,000 burgerlikes van Afganistan dood of gewond is en in hospitale opgeneem moes word, terwyl ander wat nie naby hospitale is nie, self oor…

Amy Barrett ingesweer as Hooggeregshof regter

Regter Amy Barrett, wie president Donald Trump se eerste keuse was om as regter van die federale Hooggeregshof aangestel te word, is deur die Senaat goedgekeur. In die stemming het…