Daily Archives: October 28, 2020

Tegnologieë kan werkloosheid bevorder

Kommer bestaan onder verskeie sektore van die samelewing oor die toekoms van werksgeleenthede na mate die tegnologie so verbeter dat dit bepaalde beroepe se toekoms in gedrang bring. Een van…

Tabakmaatskappy vra minimum prys

Terwyl Suid-Afrika in afwagting is vir die kopskote wat Minister Tito Mboweni gaan uitdeel met sy klein begroting, het ê tabakmaatskappy gevra dat die minister ʼn minimum prys op sigarette…

Eskom kry sterk konkurent

Die Nasionale krag voorsiener, Eskom, het onverwags ʼn nuwe opponent en konkurrent gekry waarmee hy rekenings sal moet hou. Die regering se besluit om uiteindelik toe te laat dat munisipaliteite…

Krieket SA val uitmekaar

Die paradys van sport het weereens ontaard in ʼn plek van ongerymdhede, en die lekker lewe van groot geld het skielik omgedraai en ʼn verleentheid geword. Dit is die mening…

Lewensbrood

En daar sal ’n groot gejammer in die hele Egipteland wees soos daar nie gewees het en soos daar nie weer sal wees nie. Maar teen geeneen van die kinders…

Hoe oorbrug ons wantroue?

Die grootste konsensus uit onlangse weke – immers uit ons volk se hele ervaring van die “nuwe SA” – is die tragiese werklikheid van verdeeldheid. Hoe oorbrug ons die wantroue…

Agrizzi probeer weer borgtog kry

Die voormalige Bedryf Hoof van Bosassa, Angelo Agrizzi, het weer probeer om borg te kry, maar sal nie voor Vrydag weet wat die uitkoms van sy nuwe aansoek is nie….

Pandemie kortwiek Duitse regeringsparty

Die koronavirus pandemie het weereens die Christen Demokratiese Unie (CDU)(CDU) se planne in die wiele gery om ʼn opvolger aan te wys in die plek van die huidige leier, Bondskanselier…

Daar is water op die Maan

Net miskien hoef die ruimtevaarders en wetenskaplikes nie na Mars te kyk om ʼn nuwe woonplek vir die mensdom te vind nie, hulle kan sommer om die draai na die…

VSA: Meer wapens aan Taiwan goedgekeur

Die VSA het goedgekeur dat die verkoop van meer wapentuig aan Taiwan vir sy kusstreek se verdediging stelsel toegelaat word. Die transaksies wat tussen Taiwan en die VSA plaasvind, is…

Virus: Positiewe resultate van entstof

Een van die wêreld se leiers in die vervaardiging van entstof, en nou ook met die ontwikkeling van die Covid-19 koronavirus entstof, het met intensiewe toetse uitstekende resultate gekry. Die…

Hernude pogings om virus infeksie te bekamp

Die skrikwekkende tempo waarteen die Covid-19 koronavirus se infeksies toeneem in veral die Europese lande, het politieke leiers gedwing om na nuwe metodes van funksionering te kyk. ʼn Aanlyn byeenkoms…

Belarus protesteerder begin staking

Die werkers van fabrieke en selfs studente het die eerste tree gegee van ʼn nuwe verset aksie in Belarus waar protesteerders in verset is teen die bewind van die president…

Russiese vegvliegtuie slaan toe op rebelle

Rebelle vegters wat deur Turkye gesteun word in die oorlog geteisterde Sirië is dood na ʼn hewige aanval wat deur Russiese vegvliegtuie uitgevoer is. Die monitering wat deur die Britse…