Daily Archives: October 27, 2020

Lewensbrood

Toe sê Moses: So het die HERE gespreek: Omtrent middernag trek Ek uit dwarsdeur Egipte; dan sal al die eersgeborenes in Egipteland sterwe, van Farao se eersgeborene af wat op…

Nog moeilike tye wag

Die afgelope jaar was sekerlik vir baie volksgenote die moeilikste maande van hulle lewe, veral as mense van hulle geliefdes aan die dood moes afstaan terwyl bewegings ingeperk was wat…

Zuma onder toenemende druk

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se dae van kommervrye tye is waarskynlik verby, want toenemende druk word op hom gesit oor die komende hofsaak oor die wapen korrupsie en…

Verset teen plaasaanvalle duur voort

Honderde boere en hulle families het na die Suid-Afrikaanse parlement beweeg in ʼn massa optog om te eis dat die ANC se president plaasaanvalle en plaasmoorde sal veroordeel en dit…

Polisie slaan toe op drank verkopers

Terwyl sakeondernemings in die drankhandel sektor ernstige vertoë gerig het tot die owerheid om die beperkings op drankverkope tye op te hef, slaan die polisie toe op instansies wat die…

Die nuwe 2020 Bybelvertaling

Die 2020 Bybelvertaling word in November 2020 vrygestel.  Van die vertalings is glo al beskikbaar. Die vraag ontstaan hoekom daar twee vertalings uitgegee gaan word?  Die een vertaling sal die…

Virus pandemie verlam wêreld

Die toename in die verspreiding van koronavirus infeksie is besig om ʼn tweede wêreldwye pandemie te word wat nie net die hele wêreld ekonomies verlam nie, maar ook miljoene mense…

Kommer oor sekere griep inspuitings

Medici in Singapoer het die gebruik van twee verskillende griep inspuit middels tydelik gestop nadat mense in Suid-Korea dood is na die inspuitings op hulle toegedien is. Die staking is…

VSA probeer weer skietstilstand vir Azerbaidjan

Wat beskou word as die derde poging om ʼn skietstilstand ooreenkoms te bereik tussen Azerbaidjan en Armenië, het die VSA na vier weke van ernstige konflik, weer begin om vrede…

Virus: Frankryk in massiewe krisis

Dit is die hoogste aantal nuwe infeksies in ʼn enkele dag sedert die verspreiding van die Covid-19 koronavirus bekend geword het in Frankryk. Intussen het Spanje vir ʼn tweede keer…

Al-Kaïda mees gesoekte leiersfiguur gedood

Abu Muhsin al-Masri, die Al-Kaïda terroriste se leier wat tweede in bevel is van die organisasie, en wat die mees gesoekte terroris is, is in ʼn spesiale operasie gedood. Die…

Sosialiste wen Bolivia verkiesing

Die leier van die ver-linkse MAS Party het 55% van die stemme getrek in die verkiesing van Bolivia, en daarmee die sosialiste op die voorpunt gesit om die land te…

VSA mobiliseer lande teen Sjina

Die Amerikaanse regering is besig met ʼn grootskaalse program om meer lande saam te snoer teen Sjinese kommunisme en oorheersing. In die jongste gevalle is Noord-Masedonië, Kosovo en Boelgarye oorreed…

Sjinese wil onwettig visvang

Amerika het besluit om sy Kuswag te ontplooi nadat hy Sjina daarvan beskuldig het van vuilspel in die Suid Sjinese See, wat Beijing as sy gebiedswaters beskou. Spanning is verder…