Daily Archives: October 26, 2020

Vreemde landboubeleid nie voedsel gerig

Die regering se beleid ten opsigte van die 700,000 hektaar staatsgrond wat eersdaags vir landbou doeleindes vrygestel gaan word, laat die wenkbroue hoog lig. Alhoewel daar swart boere is wat…

Nege wagte bewaak Agrizzi

Die beskuldigde weens korrupsie, Angelo Agrizzi, word in ʼn private hospitaal versorg nadat hy enkele dae gelede opgeneem is. Die voormalige senior hoof van Bosassa het egter na hy opgeneem…

Koeler en nat weer vir 2021

Die belofte van ʼn koeler jaar en meer reën in die eerste helfte van 2021 word voorspel weens die weerpatroon wat ʼn stewige staan gemaak het. Alhoewel warm dae en…

Oos-Kaap sakevrou vas oor miljoene Rand

ʼn Sakevrou van die Oos-Kaap is gearresteer na ondersoekers vir meer as drie maande lank intensiewe ondersoeke moes doen oor Covid-19 fondse. Die 48-jare vrou wat beweer sy is ʼn…

Lewensbrood

En die HERE het aan die volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars. Ook was die man Moses baie groot in Egipteland, in die oë van Farao se…

Beveiliging van die woonplek

INLEIDING: Die beveiliging van ‘n mens se woning is afhanklik van ‘n mens se paraatheidsvlak. Dit is egter belangrik dat daar basiese veiligheidsmiddelle in plek moet wees. Veiligheidsmiddelle soos sekerheidsheinings,…

Motor rubriek – Mercedes Benz GLE400d 4Matic 9G-tronic

Dit is interessant en ook merkwaardig hoe Mercedes die afgelope aantal jare ‘n modern en vaartbelynde voertuie vervaardig. Die GLE400d is dan geen uitsondering op die reël nie. Die geronde…

VSA keur koronavirus entstof goed.

Die Amerikaanse Voedsel en Dwelms Administrasie het die Gilead Scienes se teen-virus middel vir behandeling van pasiënte wat gehospitaliseer word weens Covid-19 infeksie, goedgekeur. Dit maak van die maatskappy se…

Belarus opposisie verower gesogte prys

Die gesogte Sakharov Prys is aan die opposisieparty van Belarus toegeken wat onder leiding van die leier, Sviatlana Tsikhanouskaya, vir maande ononderbroke protes aangeteken het teen die persoon en sy…

Kunswerk behaal rekord prys

Die welbekende Franse kunstenaar wat as die Straat skilder kunstenaar en as Banksy bekend is, het vir ʼn rekord prys gesorg net ʼn skildery wat genoem word “Show me the…

VSA Senaat positief oor regter Barrett

Die verhoog is nou gereed gemaak vir ʼn finale stemming hierdie week wat kan verseker dat President Donald Trump se keuse van ʼn regter vir die Federale Hooggeregshof bevestig word….

Virus is vernietigend in Frankryk

Die begin van die tweede pandemie het Frankryk met ʼn swaar slag getref en die toename in nuwe infeksies per dag is veel hoër as wat dit met di eerste…

Poetin verontskuldig hom oor Navalny

President Vladimir Poetin van Rusland het die naweek gesê hy het persoonlik toegelaat dat Alexei Navalny per vliegtuig na Berlyn, Duitsland, kon vertrek om mediese behandeling te ontvang. Die opposisieparty…

Russe fokus op VSA rekenaar bedieners

Die Russiese kapers fokus op minstens twee van die Amerikaanse deelstate en op plaaslike owerhede se rekenaar bedieners. Die waarskuwing kom van ʼn outoriteit slegs ʼn 10 dae voor die…