Daily Archives: October 23, 2020

Regering gaan SAL help met miljarde

Minister Pravin Gordhan het gister gesê die SAL se versoek om R10,5 miljard van die regering te kry, word deur die ANC se volle kabinet goedgekeur. Hy sê die verskille…

Ramaphosa se ou storie kry teenstand

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in sy toespraak voor die parlement nie so suksesvol gevorder as wat verwag is nie, en sterk teenkanting oor die inhoud van sy…

Agrizzi se toestand verswak

Die voormalige Bosassa hoof, Angelo Agrizzi, wat sukkel met sy gesondheid, en in die hospitaal opgeneem moes word nadat sy borgaansoek geweier is, se gesondheid het ʼn verdere terugslag gehad….

Swart boere word geteiken

Honderde swart boere is die teiken van staatsamptenare wat hulle afdreig met omkoopgeld sodat hulle boerdery op staatsgrond kan voortgaan. Ingeligte bronne beweer dat die amptenare die swart boere afdreig…

Olie besoedeling bedreig Natal strande

Die Umbilo rivier in Natal is klaarblyklik in gedrang want die oliestorting het glo die Durban hawe ook bereik en besoedel, en kenners sê die strande word ook bedreig.  Waarnemers…

Lewensbrood

VERDER het die HERE vir Moses gesê: Nog een plaag sal Ek oor Farao en oor Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan laat trek. As hy julle geheel en…

Brande skep ellende vir Vrystaat boere

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (ASP) het met walging kennis geneem van die soveelste voorval van onbeskaafde gedrag van mense in die land in die afgelope tyd wat skade vir beskaafde…

TLU SA bied hulp in brand geteisterde gebiede

     Die regering is weereens besig om landbou te faal deur die Vrystaatse en Noord-Kaapse brande – waar weiding, diere en opstalle vernietig is – nie tot ‘n ramp te…

Taiwan: Geen wapen wedloop teen Sjina

Die regering van Taiwan sê in ʼn verklaring dat sy wapen aankope by die Verenigde State van Amerika nie beteken dat hy met ʼn wapen wedloop teen Sjina begin het…

Franse boer wen saak teen Monsanto

ʼn Boer van Frankryk, Paul Francois, het ʼn eis teen Monsanto ingestel nadat hy skade berokken is met een van die maatskappy se onkruiddoder produkte, en sy regsverteenwoordigers het geargumenteer…

Moskou en Teheran meng in by verkiesing

Die Amerikaanse Intelligensie afdeling sê Rusland den Iran het kiesers inligting bekom om die vertroue te ondermyn rakende die presidentsverkiesing en sy stelsel. Die verslag toon aan dat voorvalle geïdentifiseer…

Virus: Selfs Duitsland nou in pandemie

Die tweede pandemie van die Covid-19 koronavirus wat oor die hele Europa spoel, het nou ook in Duitsland uitgeslaan en ondervind die land sy grootste en vinnigste infeksie verspreiding ooit….

Tweede virus pandemie erger

Terwyl die beskaafde Westerse wêreld die eerste pandemie met “grasie en styl” afgeskud het, en sakeondernemings weer hul bedrywe hervat het, staan pandemie nommer twee reeds en wag by die…

Moskou intimideer Navalny oor sy terugkeer

 DIE Kremlin is hard besig in sy pogings om Alexei Navalny te probeer intimideer as leier van die opposisieparty wat nie skroom om die Russiese president te kritiseer wanneer hy…

Duisende babas sterf van lugbesoedeling

Honderde duisende pas gebore babas waarvan die grootste aantal in Indië en in die Sub-Sahara streek van Afrika is, sterf jaarliks weens ernstige lugbesoedeling. Dit is die werklikheid volgens ʼn…