Daily Archives: October 22, 2020

Lewensbrood

Maar Farao sê vir hom: Gaan weg van my af! Pas op dat jy my aangesig nie weer sien nie; want die dag as jy my aangesig sien, sal jy…

SA: Wanbestuur en verkwisting gaan voort

As iemand wonder waarom Suid-Afrika in ʼn status is wat rommel status genoem word weens sy swak finansiële bestuur, dan kan hulle gerus let op wat met die Covid-Noodfonds gedoen…

SABC staan hoed in die hand

Die nasionale uitsaaier is weer in finansiële verknorsings en sal binnekort met die hoed in die hand voor die ANC regering moet gaan staan as hy sy deure wil oop…

Uit my Kuierkombuis

Aan die einde van ‘n week wil ons soms net iets ligs maak om te eet wat tog ook geurig is …………. sien dus in u geestesoog …………. ‘n  ronde…

Ramaphosa se plan

Politieke ontleders vra die vraag of Ramaphosa nuwe plan om die ekonomie te stimuleer werklik inklusief is. Sy plan om beleggings te verkry rondom die infrastruktuur, plaaslike vervaardiging asook natuurlik…

Valke ondersoek 154 sake oor Noodfonds

Die Valke eenheid is besig om minstens 154 afsonderlike gevalle van beweerde bedrog of korrupsie te ondersoek wat verband hou met die Covid-19 Noodfonds wat bedoel is om mense in…

Angelo Agrizzi ongesteld weens borg weiering

Die voormalige hoof van bedryf in Bosassa, Angelo Agrizzi, wat onlangs gearresteer is weens betrokkenheid in ʼn korrupsie skandaal, is glo in ʼn stryd om lewe gewikkel in die hospitaal….

VSA: Honderde immigrante kinders ouerloos

Die kontroversiële grens beleid wat in die VSA toegepas is, het daartoe gelei dat 545 kinders se ouers nie opgespoor kan word nie. ʼn Ondersoek komitee wat deur die hof…

Paraguay polisie vind tonne kokaïne

Die polisie in Paraguay het gister beslag gelê op ʼn groot besending kokaïne by ʼn afgesonderde private seehawe wat klaarblyklik bedoel is om te verskeep na Israel.  Die polisie sê…

Emirate maak internasionale geskiedenis

Die Eerste Minister van Israel, Benjamin Netanyahu, sê sy land en die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) is besig om geskiedkundig die weg te baan wat vir geslagte wat kom van…

VSA en Rusland nader aan kernwapen akkoord

Die leiers van Washington en Moskou is blykbaar gereed om ʼn deurbraak te maak met die beperkings op kernwapens om ʼn nuwe ooreenkoms te bereik ter vervanging van die 2011…

Kouewater kan dalk dementia teenwerk

Die onlangse verslag van navorsers toon dat demensie moontlik teëgewerk kan word met kouewater. Alhoewel die wetenskaplike navorsers nie aanbeveel dat mense in yswater bad of swem nie, weens die…

Islamitiese Staat bevry honderde uit tronk

Die gewapende magte van die terroristegroep, Islamitiese Staat (IS), het in die Kongo toegeslaan op ʼn tronk en byna al die gevangenis bevry. Die terreur groep het daarin geslaag om…

Iran en Oekraine onderhandel oor vliegtuig vergoeding

Iran en die Oekraine is in onderhandelings vasgevang oor vergoeding wat Iran moet betaal vir die passasiersvliegtuig wat hy afgeskiet het. Iran het na bewering per ongeluk die Oekraine Lugredery…