Daily Archives: October 21, 2020

Cell C toon mijarde se verlies

Die selfoon maatskappy Cell C het bekend gemaak dat hy ʼn verlies van miljarde Rand getoon het vir die tydperk tot einde Junie vanjaar. Die reuse verlies kom te midde…

Woolworths wil glo terugploeg

Woolworths kettingwinkel groep het aangekondig dat hy daartoe verbind is om R1 miljard af te staan deur prysvermindering wat sal strek oor die volgende drie jaar. Die winkelgroep sê hy…

SABC wil honderde afdank

Die SABC kan nie langer sy bestaande personeelkorps bekostig nie, maar het ook nog geen aanstaltes gemaak om personeel af te lê nie. Die vakbonde is glo verwittig om skriftelike…

Valke slaan toe op munisipale bestuurder

Die Suid-Afrikaanse Direktoraat vir Prioriteit Misdaad Ondersoeke het bevestig dat die Valke toegeslaan het op die voormalige munisipale bestuurder van Rathou Munisipaliteit. Cassius Sebatane Sejake is gearresteer en het kort…

Lewensbrood

Toe het Farao Moses laat roep en gesê: Gaan heen, dien die HERE; net julle kleinvee en julle beeste moet agtergehou word. Selfs julle kinders kan met julle saamgaan Maar…

Zuma steeds in bek geveg met Zondo

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, gaan voort met sy tirade teenoor regter Raymond Zondo, voorsitter van die Kommissie oor Staatskaping . In die afgelope naweek het Zuma weer sy…

Nuwe kragproppe vir nuwe geboue

\ Die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde (SABS) het die elektriese muur kragproppe opgradeer, en sal nuwe geboue en ander wat verbeterings ondergaan, met die nuwe muurproppe toegerus word. Die nuwe…

Taiwan skrik nie vir Sjinese rampokkers

Taiwan sal nie geïntimideer word deur Sjina se “rampokker” beamptes en sal voortgaan met feesvieringe op die land se nasionale dag. Die uitspraak is deur die regering gemaak nadat Taiwan…

Indonesië weier VSA spioenasie tuig

Uit Jakarta, die hoofstad van Indonesië word berig dat die land se regering vanjaar se voorstel om Amerika se P-8 spioenasie tuig toe te laat, geweier het, sê ʼn senior…

Verkiesing: VSA kry nuwe reëls vir debatvoering

Die fiasko van die eerste debat wat gevoer is tussen die Amerikaanse president, Donald Trump, en die voormalige visepresident, Joe Biden, sal nie weer herhaal word in die komende debat…

Britse regering keer vir Skotse onafhanklikheid

Die Verenigde Koninkryk is besig om planne te beraam ten einde te voorkom dat Skotland besluit om onafhanklik te word. Die Skotse regering het die afgelope 5 jaar telkens gedreig…

VSA sit Sjinese op swartlys

Die Verenigde State van Amerika het bekendgemaak dat hy twee Sjinese en ses entiteite van Sjina op sy swartlys gesit het omdat hulle sake doen met Iran terwyl daar ʼn…

Navo vestig nuwe ruimtevaart basis

Die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) is besig met die ontwikkeling van ʼn ruimte sentrum wat geleë sal wees in die Ramstein basis van Duitsland. Die ruimtevaart sentrum sal monitering…

VSA trap Russiese kapers vas

Russiese kapers wat in 2017 die Franse verkiesing en in 2018 die Winter Olimpiese Spele beïnvloed het met kapings, is in die VSA betrap en geïdentifiseer. Hulle is ook verantwoordelik…