Daily Archives: October 20, 2020

Magstryd

In die wêreld van politici heers daar ʼn voortdurende magstryd wat uitloop op wedersydse beskuldigings, verdagmakery, en ander metodes wat meestal in botsing is met die Christelike waardes wat behoort…

Waar staan SA se polisie minister

Groot gewag word gemaak oor die stand van die huidige Minister van Polisie, Bheki Cele, wat uiters ongewild geraak het onder die landbouers van Suid-Afrika weens sy ongevoelige, neerhalende opmerkings…

Swakker voedsel gehalte kan verwag word

Die moontlikheid dat swakker gehalte in produksie van voedselsoorte kan die Suid-Afrikaanse mark tref in die volgende paar jaar, word voorsien deur deskundiges in die landbou bedryf. Die koms van…

Zondo om Cele te ondersoek

Regter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo Kommissie, wat die vele korrupsie gevalle en Staatskaping moet ondersoek, het glo hierdie week ʼn nuwe taak, en dit is om die Minister…

Lewensbrood

VERDER het die HERE vir Moses gesê: Steek jou hand na die hemel uit, en daar sal duisternis oor Egipteland kom, sodat ’n mens die duisternis kan gry Toe Moses…

Waar gaan Cyril die geld kry

Die president, Cyril Ramaphosa het met sy aankondigings oor die ekonomiese herstel plan gesê die staat gaan R100 miljard bydrae tot die ontwikkeling van die ekonomiese plan wat klaarblyklik in…

Munisipaliteite mag krag opwek

Die Minister van Energie, Gwede Mantashe, het glo ʼn wysiging in die wet aangebring wat munisipaliteite onder sekere voorwaardes toelaat om hulle eie krag op te wek. Van die belangrikste…

Japan en Vietnam smee sterker bande

Japan en Vietnam het ooreengekom om hulle gesamentlike sekuriteit en veiligheid te versterk terwyl die ekonomiese bande ook aandag sal kry. Die twee lande is ook gereed om ʼn ooreenkoms…

Belarus protesteer al dreig polisie

Vir die tiende week van openbare protes waarin duisende kiesers deelneem teen die bewind van die president, het waarskuwings van die polisie op dowe ore geval. Die Belarus polisie het…

Virus saai verwoesting in Europa

Byna 4.8 miljoen mense van Europa het koronavirus infeksie opgedoen te midde van voorsorg maatreëls wat getref word om infeksie te beperk. In die afgelope week het die infeksies met…

Hulle gaan Trump laat verloor

Protesterende vroue onder die vaandel van die linkse Demokratiese Party in Amerika het met ʼn reuse veldtog begin om seker te maak dat Donald Trump die verkiesing verloor. Die op…

Wêreld Nuusflitse

Asteroïde ʼn Asteroïde so groot soos ʼn groot yskas is tans onderweg in die rigting van die Aarde, en kan moontlik die aarde tref binne die eerste twee dae van…

Iran: VN wapenverbod words opgehef

Iran sê in ʼn verklaring dat hy “wapens sal aankoop” sodra die Verenigde Nasies aankondig dat die verbod op wapen verkope aan Iran opgehef word. Iran kon nie wapentuig aankoop…

Virus: Wêreld kry hernude pandemie

Die koronavirus pandemie wat op ʼn stadium na sy einde beweeg het, is nou in volle swang om die tweede pandemie in Europa te ontwikkel. In die 24 uur tyd…