Daily Archives: October 19, 2020

Hittegolf duur heel week

Die hittegolf wat tans oor groot dele van Suid-Afrika heers, kan nog die hele week duur, en temperature van tot 40 grade Celsius word op plekke gemeet. In Pretoria is…

Zuma klap na Zondo oor kinders

Die ondersoeke wat plaasgevind het na die bedrywighede van Jacob Zuma se kinders, het die voormalige ANC president se woede laat vlam vat. “My opponente het nou besluit om my…

Duisende Eskom werkers word verhoor

Sowat 5,000 Eskom werkers gaan die een na die ander onderwerp word aan ʼn dissiplinêre verhoor, en die miljoene Rand se korrupsie is ook in gedrang. ʼn Spesiale Ondersoek Eenheid…

Mboweni is op warm sinkplaat

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, is tans soos ʼn kat op ʼn warm sinkplaat, en die taak wat hy het om die gemors op te ruim, is veels te…

PERSOONLIKE VEILIGHEID

INLEIDING: In Veiligheidsplan 1 is daar gekonsentreer op die paraatheid van die individu . Die belangrikste deel wat daarin na vore gekom het is dat indien daar nie aan ten…

Lewensbrood

Daarop laat die HERE die wind omslaan in ’n baie sterk westewind; dié het die sprinkane opgetel en hulle in die Skelfsee gedrywe. Daar het nie een sprinkaan in die…

Beginsel-perspektief en gevaar van emosie

Daar is tye in mense (en volke) se lewe wat koel, berekende besluitneming ewe noodsaaklik, maar byna ewe onmoontlik word. Om die huidige werklikheid van rasse-haat en volksmoord koel en…

Motor rubriek- Audi A6 40 TDI S tronic

Wanneer die Audi reeks modelle op die mark onder die loep geneem word, is daar bykans ‘n produk vir elke smaak beskikbaar. Deur die jare het dit bewys dat dit…

Ekonomiese Herstel plan: Sien is glo

TLU SA neem kennis van die verdere stel beloftes wat President Cyril Ramaphosa tydens ‘n gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies oor Suid-Afrika se…

Nagorno-Karabach ontwikkel in enorme ramp

Azerbaidjan woordvoerders sê minstens 12 burgerlikes het omgekom in die aanvalle van Armeniërs op ʼn volgende stad se geboue. Die gevegte tussen die twee voormalige Sowjet Rusland republieke het nou…

Meksiko oud-minister is kokaïne smokkelaar

Die voormalige Minister van Verdediging van Meksiko, Salvador Cienfuegos Zepeda het sy posisie misbruik om ʼn faksie van die Beltran-Leyva kartel te beskerm en selfs t help om Vervoer na…

VSA verwerp Poetin kernwapen voorstel

Die “New Start” kernwapen ooreenkoms tussen Rusland en die VSA verstryk in Februarie 2021, en moet in die volgende maande heroorweeg word. Moskou is ten gunste van die verlenging daarvan…

Frankryk in opvolg pandemie

Die Franse Minister van Gesondheid het Staerdag bekend gemaak dat daar die voorafgaande 24 uur tydperk meer as 25,000 nuwe infeksie gevalle aangemeld is. Dit volg nadat die vorige dag…

Japan stort Kernafval in see

Byna tien jaar gelede het Japan n krisis gehad met die Fukushima kernkragsentrale wat paniek en kommer gesaai het. Nou het die Japanese regering toestemming gegee dat die water wat…

VSA Hipersoniese missiel uiters akkuraat

ʼn Hipersoniese missiel wat in die VSA ontwikkel en getoets is, het die teiken waarop hy moed aanval, so akkuraat getref dat dit slegs ses duim van die sentrale kol…