Venezuela se wanbestuur word krisis
Die professionele mense in Venezuela word so erg deur die swak ekonomiese toestande geraak dat hulle nou ook veg vir oorlewing deur ondergeskikte werk te doen. Van bioloë tot advokate…
Die professionele mense in Venezuela word so erg deur die swak ekonomiese toestande geraak dat hulle nou ook veg vir oorlewing deur ondergeskikte werk te doen. Van bioloë tot advokate…
Die boere van die Vrystaat het die Minister van Polisie, Bheki Cele, drie weke tyd gegee om met ʼn veiligheidsplan na vore te kom om landbouers se veiligheid te verseker….
President Cyril Ramaphosa het sy sogenaamde ekonomiese herstel plan aan die parlement oorgedra, maar kenners is teleurgestel met die inhoud daarvan wat hoogstens ʼn herhaling van vorige planne is. Die…
Die Europese Unie se woordvoerder sê die goeie vordering waarvan die Britte praat is nog nie goed genoeg nie, en daar is miljarde euro se handel op die spel. Die…
Woordvoerders van die wêreld se rykste lande het ingestem tot ʼn projek om die arm lande wat swaar getref is deur die Covid-19 pandemie, finansieel te help. Een van die…
Menseregte groepe wat Sjina se verkiesing tot die Verenigde Nasies se Menseregte Raad teengestaan het, kom nou met inligting na vore wat die verkiesing van Sjina ietwat belaglik laat lyk….
ʼn Russiese kapsule, met drie ruimtevaarders van Nasa en Roscosmos is suksesvol gelanseer en onderweg na die Internasionale Ruimte Stasie. Die drie mense in die Soyuz vuurpyl is Woensdagoggend vanaf…
Die onderneming van ʼn skietstaking tussen Armenië en Azerbaidjan het kwalik twee dae staande gebly, waarna die een die ander beskuldig het van verbreking van die ooreenkoms. Azerbaidjan het intussen…
Nuutste kommentaar