Daily Archives: October 15, 2020

IS JY PARAAT?

INLEIDING: Daar is verskeie organisasies wat ‘n Veiligheidsplan in plek het. Een so ‘n organisasie is byvoorbeeld TLU SA. Hulle plan is gemik op die boerdery gemeeskap en is op…

WVF se geld droog op

Die Werkloosheid Versekerings Fonds se fontein loop te stadig om die massiewe aanvraag om finansiële hulp te voorsien. Die WVF se inkomste uit bydraes van werkende mense is nie voldoende…

Lewensbrood

Toe het Farao gou vir Moses en Aäron laat roep en gesê: Ek het gesondig teen die HERE julle God en teen julle. Vergeef dan tog nou net dié keer…

TLU SA: Selfbeheersing nou nodig

TLU SA doen ‘n ernstige beroep op Suid-Afrikaners om nie deur die verskuilde pogings om polarisasie te skep, meegevoer te word nie.Die uitvoerende komitee het vandag vergader om die situasie…

Waar sal SA wees?

Die Duitse Minister van Ekonomiese Sake sê Duitsland sal vroeg in 2022 op ekonomiese gebied wees waar hy voor die pandemie was. Met die opmerking het ʼn ekonoom van Suid-Afrika…

Onteiningswetsontwerp onder die soeklig

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) het kennis geneem van die ANC/SA Kommunistiese Party/COSATU – alliansie regering se publikasie van die Onteieningswetsontwerp, 2020 op Vrydag 9 Oktober 2020. Die AFRSP het…

Verhoogde belasting wag op SA

Suid-Afrika gaan al swaarder trek in die komende jaar weens die verhoogde belastings wat die Minister van Finansies, Tito Mboweni, eersdaags sal aankondig. Terwyl byna elke Suid-Afrikaner ʼn finansiële terugslag…

Bedrog: Oos-Kaap dele sonder Eskom krag

In klein dorpies waar swart gemeenskappe woon, is pale vir elektrisiteit geplant, en die hoop op krag was daar, maar na vier jaar is daar nog geen kragdraad in sig…

Madonsela: Geen amnestie vir korrupte beamptes

Die voormalige Openbare beskermer, wat ook groot internasionale aansien verwerf het, sê die moontlikheid om amnestie te verleen aan skuldige mense in korrupsie sake, behoort nie oorweeg te word nie….

Munisipaliteit aangekla oor misdaad teen mense

ʼn Munisipaliteit in Oos-Transvaal word daarvan beskuldig dat hy misdaad teen die mensdom gepleeg het, en dat miljoene Rand wanbestee is wat vir droogtehulp aangewend moes word. Die inligting is…

VN Menseregte Raad wys nuwe lede aan

Die Verenigde Nasies se afdeling Menseregte Raad het Sjina en Rusland aanvaar as lede om in die Raad te dien, te midde van bedenkinge oor die menseregte wat van krag…

Regter Barrett beïndruk senatore

Regter Amy Coney Barrett, wat deur president Donald Trump genomineer is as regter van die federale Hooggeregshof in die VSA, het die ondervragings verhoor deur die senatore van die Demokratiese…

Merkel keer vir tweede pandemie

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het die land se premiers uit elke deelstaat opgeroep sodat nuwe maatreëls bespreek kan word om te voorkom dat ʼn tweede koronavirus pandemie die land…

Pole vind reuse bom uit WO II

Die Poolse Vloot het die grootste bom gevind wat nog in die land opgespoor is en wat afkomstig is uit die Tweede Wêreldoorlog. Die Vloot woordvoerder sê die reuse bom…