Daily Archives: October 14, 2020

Dlamini-Zuma wil nou opleiding gee

Die ANC se Minister Dlamini-Zuma het aangekondig dat nuwe regulasies van toepassing gemaak gaan word op munisipaliteite. Van die vreemde veranderings is ondermeer dat ʼn munisipaliteit nie minder as 10…

Minister en oud MK in konflik

Fikile Mbalula het die kritiek afkomstig van die voormalige lede van Umkhonto weSizwe Military Veterans Association verkwalik omdat hulle gevra het hy moet gearresteer word. Die oud MK lede het…

Werkloses vra voortgang van hulp

Die regering se hulp program aan mense wat finansieel sukkel, word uit die Covid Noodfonds gefinansier, en ontvang ʼn maandelikse toelaag van R350 per persoon wat kwalifiseer. Terwyl daar oproepe…

Uit my Kuierkombuis

Kerrie en rys is altyd ‘n heerlike kombinasie ………. Voeg daarby gebraaide uie en geelperskes en jy het ‘n wenner! Veral wanneer daar ‘n koeligheid of reën in die lug…

Lewensbrood

En hulle het die oppervlakte van die hele land bedek, sodat die land swart was; en hulle het al die plante van die land opgeëet en al die vrugte van…

Polisie grootkoppe ook korrup

Die linkse argument dat die arm mense steel omdat hulle moet oorleef, maar watter argument voer hulle aan oor die senior mense in die SA Polisiediens wat korrup is. Dit…

WVF sit dalk sonder fondse

Die Suid-Afrikaanse Werkloosheid Versekeringsfonds (WVF) kan moontlik sonder geld sit wat ʼn nuwe krisis mag ontketen, maar dan sal die Covid Pandemie Noodfonds sekerlik weer moet ingryp. Dit is die…

Duitsland waarsku Turkye oor gas soektog

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas het ʼn ernstige waarskuwing gerig tot Turkye oor sy provokasie in die Mediterreense Oseaan. Minister Maas het Turkye daarop gewys dat sy…

Belarus dreig protesteerders met geweld

Die owerheid in Belarus het protesteerders gewaarsku dat die voortgang van hulle optrede begroet kan word deur gebruik te maak van lewendige ammunisie deur die polisie. Die opposisie wat sterk…

Virus: Entstof kan nog maande se wag wees

Die beskikbaarheid van Covid-19 koronavirus entstof kan wel teen die einde van die jaar vrygestel word, maar dit is nie die finale antwoord op al die vrae nie. Ingeligte bronne…

Slowaakse politieke leier kry tronkstraf

Marian Kotleba, die leier van die Volksparty in Slowakye is in die hof skuldig bevind aan opruiende uitlatings met Nazi-ideologie. Die hof se beslissing is die eerste in die land…

Barrett in eerste dag van Senaat se verhoor

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het te midde van die Demokrate se teenkanting voortgegaan om Amy Coney Barrett se Senaat verhoor te laat begin. Die eerste ondervraging sessie, wat veral…

Trump gaan sukkel in verkiesing

Volgens die jongste meningspeiling oor die stand van president Trump en die Demokrate se Joe Biden as opponent, wil dit lyk of die Amerikaanse Eerste Burger dit nie vir ʼn…

EU ten gunste van sanksies teen Russe

Die Europese Unie (EU) se ministers het saamgestem dat sanksies ingestel word teen Rusland vir die vergiftiging van die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny. Die ministers se goedkeuring volg nadat n…