Daily Archives: October 13, 2020

Waarheen wil Afrikaners

Die onduidelikheid is besig om geleidelik te vervaag en plek te maak vir nuwe ontwikkeling in die geledere van die Afrikanervolk. Die afgelope twintig jaar het die Afrikaners hard gewerk…

Kriminele klag gelê teen Malema

Kriminele klagtes word glo gelê teen Malema en een van sy p[parlementslede, ene Paulsen, weens hulle uitsprake wat geweld kan aanblaas. Die Rooi brigade se opmerkings is nie net walglik…

ANC se Mosebenzi Zwane gaan sweet

Die voormalige ANC grootkop van die regering in die Vrystaat, Mosebenzi Zwane, het begin getuig in die Zondo Kommissie oor Staatskaping. Mosebenzi Zwane se verskyning voor die kommissie volg nadat…

SA Virus status gunstig

Die Covid-19 koronavirus status lyk redelik goed alhoewel die gevaar van ʼn tweede pandemie nog lank nie verby is nie, en kan op enige stadium begin, het waarnemers gesê. Die…

Lewensbrood

En Moses het sy staf oor Egipteland uitgesteek, en die HERE het ’n oostewind in die land gebring, daardie hele dag en die hele nag; toe dit môre word, het…

Staatsentiteite eis nog geld

Dit lyk asof die dreinering van staatsgeld nie gaan ophou nie. Staats beheerde entiteite is steeds besig met bakhand bedelary om te “oorleef”.  Die bankrot staat beheerde Landbank het reeds…

TLU SA ferm oor veiligheid van Suid-Afrikaners

Dit is vir TLU SA duidelik dat die Suid-Afrikaanse regering onbekwaam of onwillig is om die land se inwoners te beskerm. Daarom gaan TLU SA wetgewing ondersteun wat Suid-Afrikaners die…

Minister Cele soek witvoetjie

Die Minister van Polisie, Mbeki Cele, wil weer ʼn  besoek bring aan Senekal in ʼn poging om die spanning wat hy veroorsaak het onder die boere van die distrik, te…

Poetin se Skietstaking word verbreek

Die twee vegtende lande wat onder leiding van president Vladimir Poetin tot ʼn skietstaking ooreengekom het, beskuldig mekaar van verbreking daarvan. Armeniërs en Azerbaidjan kon nie vir twee dae ʼn…

Duitse navorsing skip bring slegte nuus

Die Duitse navorsing skip, Alfred Wegener Institute Polarstern, is onderweg terug uit die Arktiese gebied met nuus wat meer kommer wek by wetenskaplikes. Die skip keer terug na Duitsland met…

Turkse olie soektog hervat in Mediterreense see

Griekeland het in reaksie op Turkye se hernude soektog na olie en gas in die Mediterreense see gebied skerp veroordeel end it as oortreding van internasionale regte bestempel. Die besluit…

Litoue se kiesers stem konserwatief

Die kiesers van die Balkan staat Litoue het hulle stemme uitgebring is die eerste rondte van die parlementêre verkiesing van die land.  Die huidige regering het in onguns geraak by…

Noord-Korea vertoon massiewe ballistiese missiel

Die 75ste herdenking van die Werkers Party in Noord-Korea het met ʼn militêre hoogtepunt geëindig toe ʼn massiewe ballistiese missiel op die toneel vertoon is. Die nuwe interkonternentale ballistiese missiel…

Noord-Korea herdenk 75 jarige bestaan

Die Kommunistiese Party in Noord-Korea herdenk die afgelope naweek sy 75ste jaar van regeer met die hou van ʼn reuse militêre parade. Ingeligte bronne sê die Noordelike skiereiland mag selfs…