Daily Archives: October 12, 2020

Werkloosheid word reuse krisis

As die owerheid nie maatreëls kan tref wat werkloosheid op ʼn groot skaal gaan verminder nie, is Suid-Afrika gedoem tot groter geweld, groter armoede, groter staat skuld en volg talle…

Poskantoor moet Binnelandse Sake help

Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Stella Ndabeni-Abrahams sê haar departement beplan om nuwe moontlikhede te vestig in die SA Poskantoor. Sy sê in ʼn media verklaring dat die…

Ramaphosa: Gesamentlike sitting van parlement

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het ʼn gesamentlike sitting van die parlement belê vir eerskomende Donderdag, 15 Oktober, om 15h00 te begin sodat hy sy regering se ekonomiese herstel plan…

Openbare Beskermer verloor weer

Die Openbare beskermer het weereens ʼn saak in die hof verloor, en kenners reken dat sy geen saak sal wen solank as wat sy politieke argumente gebruik om haar ondersoeke…

Lewensbrood

Nie so nie! Gaan dan, julle manne, en dien die HERE, want dít het julle verlang. En hulle het hulle van Farao af weggedrywe. Toe sê die HERE vir Moses:…

Zondo versus Zuma

Waarnemers het spottenderwyse gesê die enogste waarmee die voormalige ANC president en die voorsitter van die Zpndo Kommissie iets in gemeen het, is die Z waarmee beide se van begin….

Motor rubriek – Ford Bronco

In die verlede is Ford Bronco voertuie in beperkte hoeveelhede in die land ingebring maar met die nuutste model wat gedurende 2021 beskikbaar gestel gaan word, is alle aanduidings dat…

Covid-19 laat regerings bontstaan

Toe die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, vroeg in die tyd van die koronavirus pandemie die wêreld gewaarsku het dat almal uiteindelik infeksie gaan opdoen as entstof nie gou geregistreer word…

Rusland fasiliteer vrede samesprekings

Rusland het die afgelope naweek gesê dat Armenië en Azerbaidjan ingestem het om te ontmoet in Moskou om samesprekings te voer wat kan lei tot ʼn vredesverdrag. Die gevegte in…

Poskaart na 50 jaar afgelewer

ʼn Poskaart wat van Rome na die Duitse deelstaat Bavaria gestuur is het sy bestemming na meer as ʼn halwe eeu bereik. Die spreekwoord wat lui dit is beter laat…

Wêreld Voedsel Program wen Nobelprys

Die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Voedsel Program, het vanjaar die Nobelprys vir Vrede ontvang, en die toekenning is gemaak vir die hulp wat aan verhongerde gegee is in die…

VSA stel sanksies in teen Iran bankiers

Die Amerikaanse regering het Iran se banke op sy swartlys geplaas wat die land se finansiële sektor ʼn ernstige terugslag gee. Iran se mees senior diplomaat, Javad Zarif, het Washington…

Belarus: Talle lande roep diplomate terug

Die regering in Boelgarye het sy ambassadeur in Belarus teruggeroep en doen dit in solidariteit met Litoue  en Pole. Die Boelgaarse Minister van Buitelandse Sake, Ekaterina Zaharieva, het bevestig da…

Taliban verwelkom VSA troepe onttrekking

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se aankondiging dat sy land se troepe teen Desember onttrek gaan word uit Afghanistan, is deur die Taliban verwelkom. Die Taliban het die Amerikaanse besluit…