Daily Archives: October 9, 2020

Magashule: Waar ʼn rokie is….

Hardnekkige media berigte doen steeds die rondte dat die ANC Sekretaris-Generaal binnekort gearresteer gaan word weens betrokkenheid in korrupsie skandale wat in die Vrystaat afgespeel het. Die berig het enkele…

Welkom munisipaliteit dreig Eskom

Die Munisipaliteit van Welkom in die Vrystaat het Eskom gewaarsku dat die krag voorsiener gespesifiseerde state moet voorlê binne 14 dae oor hoe hy die verskuldigde bedrag bereken het. Eskom…

Virus: Duitsland waarsku teen verspreiding

Die Duitse Minister van Gesondheid het ʼn ernstige waarskuwing uitgereik teen die moontlikheid dat die verspreiding van die koronavirus weer soos ʼn veldbrand kan versprei. Die waarskuwing volg nadat berig…

Senekal en Wes-Kaap boere

Die sinlose moord van ‘n jong Afrikaner man in Senekal maak dat ‘n mens baie vrae vra en ook baie vergelykings probeer tref.  So kort soos April 2019 het ‘n…

Guptas kan nog gestraf word

Die Gupta broers wat tans in die Verenigde Arabiese Emirate is, kan moontlik nog teruggebring word na Suid-Afrika om verhoor te word vir die veelvuldige klagtes teen hulle. Die opmerking…

Lewensbrood

En Moses antwoord: Ons wil gaan met ons jong mense en ons ou mense, met ons seuns en ons dogters; met ons kleinvee en ons beeste wil ons gaan, want…

Ace kan bekommerd wees

Die ANC se Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, is toe nie gearresteer soos wat sommige media berigte gelui het nie. Die lawaai wat gemaak is oor sy beweerde arrestasie het genoeg stof…

Woonstelle staan leeg in stede

Die woonstel blokke is besig om al minder huurders te kry, en in stedelike gebiede regoor Suid-Afrika word die tendens ondervind. In die afgelope kwartaal het die woonstelle se besetting…

Franse en Duitsers wil Rusland straf

Daar is volgens Frankryk en Duitsland geen verduideliking vir Alexei Navalny se vergiftiging anders as dat Rusland daarby betrokke is nie. Die twee lande wil nou druk plaas op die…

Pole beveel Rusland om miljarde te betaal

Die waghond organisasie oor monopolieë in Pole het die Russiese reus, Gazpro, beveel om die boete van $7,6 miljard te beaal vir sy pyplyn wat gas na Duitsland sal vervoer….

Tibet leier streef na onafhanklikheid

Die leier van die regering in Tibet sê in ʼn verklaring hy gaan voort in die stryd om Tibet na onafhanklikheid te neem. Hy bestempel Sjina as ʼn verlengstuk van…

Orkaan Delta verloor spoed

Inwoners van Meksiko het ʼn mate van verligting gehad toe aangekondig is dat die Kategorie 4 Orkaan Delta besig is om af te plat, en nie so verwoestend sal wees…

Entstof vervaardiger ondervind hindernisse

Die Britte se Covid-19 toets stelsel het onder druk gekom, veral met die gesukkel wat ondervind is met nuwe infeksies wat bepaal moes word, en toe nog ʼn nuwe krisis…

Miljardêrs word ryker weens pandemie

Die wêreld se super rykes het hulle gekombineerde welvaart met ʼn kwart verstewig tydens die koronavirus krisis tydperk. Die Gesondheidsdiens miljardêrs het die mees florerende paar maande geniet en hulle…